Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Seagull

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir The Seagull
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerharf D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerharf D

Beste see uitsig.

Ja beslis, sal aanbeveel.

Ashleigh W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh W

Incredible location, wonderful hosts!

We absolutely loved our stay at The Seagull. The hosts were so friendly and kind. You can't beat the location, the apartment was sparkly clean and newly finished. We will be back! Thank you so much!

The Seagull se terugvoer

Thank you so much for the awesome review. It was our pleasure and honour having you as our guest. You and your family are welcome back any time.

The Seagull
Ian G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian G

The Seagull is 'n kuns!

Woorde sal nie die daad doen om hierdie plek se kombinasie van ligging and waarde vir geld te beskryf nie, miskien 'n skilderprent of twee. The Seagull, julle sal ons definitief weer in die nabye toekoms sien!

The Seagull se terugvoer

Ian, jy het beslis my dag gemaak.

Dankie vir die pragtige resensie. Dit maak my hart warm klop dat iemand ons harts plekkie so geniet en waardeer het.

Ongelooflik dankie.

The Seagull
Nelius K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius K

Lekker, alles was net lekker!

Dit is min dat mens verblyf teëkom waar daar absoluut geen fout gevind kan word nie. Hierdie eenheid is luuks, knus, uitstekend toegerus (ons het lekker geglimlag oor die "air fryer") en heerlik geleë reg by die Tergniet-getypoel. Dit bied 'n pragtige uitsig oor Mosselbaai en die see is letterlik 'n klipgooi ver. Belinda is 'n uitstekende gasvrou en bitter hulpvaardig. Baie dankie Belinda!

The Seagull se terugvoer

Hi Nelius,

Eks so bly julle het die tydjie geniet by ons hartsplekkie en baie dankie vir die pragtige boodskap.

Jy moet my tog vertel van die air fryer glimlag hoor.

Hoop om julle gou weer te sien

The Seagull
Elzanne S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne S

As daar 6 sterre was, het Seagull al 6 gekry.

Beste uitsig, veilig, gerieflike eenheid, voel sommer tuis.

Marita P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita P

Hemelse ervaring!

Die plek is baie goed ingerig en silwerskoon. Dit is letterlik stap-oor-die-pad en jy is op die strand. Baie behulpsame gasheer en gasvrou ook.

Deon L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L

Rustige atmosfeer. Naby die see. Wat meer wil 'n mens hê.

Tergniet is nog altyd ons gunsteling plekkie om vakansie te hou. Die see-uitsig, lekker stap tussen die rotse is baie spesiaal. Die verblyf was fenomenaal en het baie bygedra tot die kwaliteit van die hele pakket.

The Seagull se terugvoer

Baie dankie Deon vir die mooi resensie, Waardeer baie.

Sou graag persoonlik wou ontmoet, maar ek hoop om julle gou weer te sien.

Mosselbaai groete

The Seagull
Andre K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Ongelooflike uitsig, gerieflik en mooi.

Het baie lekker gekuier. The Seagull is 'n pragtige plekkie, ruim vertrekke netjies en skoon. Teenaan die see. 'n Plek om aan te beveel.

Yolandi N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi N

Pragtige plek, als nuut en keurig, ons het so lekker gebly.

Belinda is 'n wonderlike gasvrou en gee aandag aan die kleinste detail. 'n Welkom drankie, sjokolade op die bed, selfs die toiletpapier het 'n lint en blommetjie om. Ons kon vir die dolfyne sit en kyk, so lekker naby aan die see. Ons het regtig baie lekker gebly.

The Seagull se terugvoer

Dit was ons voorreg om julle by ons te he.

Julle is pragtige mense met nog mooier harte.

Altyd welkom by ons

The Seagull
Andre F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F

Lovely stay with views for days.

We had a great time at The Seagull. The apartment is right across the road from a beautiful beach with a tide pool for the kids. Two bedrooms with en-suite bathrooms as well as a spacious and comfortable open plan kitchen-dining-living room area provided a comfortable stay, and the hosts are lovely.

Marina F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F

Pragtige plek met fantastiese ligging, baie dankie.

The Seagull is 'n pragtige plek met fantastiese ligging.

Christo D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Fantasties!

Sien sterre.

Berna R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna R

Pragtig plekkie, so mooi gemaak, superblinkskoon, beddegoed kraakwit, heerlike beddens, baie goed toegerus met als wat nodig is en perfekte ligging. Eienaars het ons verwelkom met die lekkerste goed en pragtige blomme. Baie behulpsame eienaars en wil alles doen dat ons lekker vakansie kon hou. Baie veilig en wonderlike ligging. Woonstel lekker omhein vir klein kinders en parkering onder afdak. Dit was 'n heerlike vakansie. Sal vir enigiemand aanbeveel. Dit was 'n voorreg om daar te kon bly.

Dit was so lekker om in so 'n pragtige plek in te stap wat so absoluut supersilwerskoon is. Dis so mooi binne. Ons het soveel verwelkomingsgeskenke gekry, koeldranke, beskuit, melk,' n groot bos blomme. Wat 'n bederf. Tot 'n lint en rosie om die toiletpapier. So mooi. Die beddegoed was heerlik skoon en vars en skoon beddegoed is weekliks voorsien. Baie lekker beddens. Die woonstel het 'n heerlike strandgevoel met al die oulike goed waarmee dit versier is. Die kombuis is ook lekker toegerus met als wat mens nodig het. Die woonstel is lekker omhein vir klein kinders met 'n lekker buite kuiertafel en parkering onder afdak. Die eienaars was so hulpvaardig en het alles in hul vermoë gedoen sodat ons 'n vyfster-vakansie kon hê. Dit was heerlik. Absolute voorreg. Baie dankie.

Willem I - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem I

Goeie verblyf, presies wat aangebied word is dit wat jy kry.

Goeie, skoon, netjiese, verblyf teen billike prys.

Christo D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Fantasties.

'n Fantastiese plek! Sal enige tyd weer gaan. Ligging en eenheid is perfek geskik vir 'n familie met kinders, alhoewel dit eintlik vir enige reisiger geskik is. Sal enige tyd weer die plek besoek.

Annatjie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie D

Fantasties mooi en baie baie netjies.

Ons het heerlik gekuier, lieflike mense, fantasties.

Sybil G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybil G

Baie lekker

Die see-uitsig was beeldskoon. Die blyplek is baie skoon en netjies. Baie lekker gebly. Dit was ’n baie rustige vakansie.

Adele K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K

Gerieflik

Gemaklik, netjies, ten volle toegerus!

Corne V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Fenominaal! Alle verwagtinge oortref.

Belinda is seker die lieflikste gasvrou wat my pad tot op datum gekruis het. Niks was te veel gevra nie. Ons het vele onvoorsiene gebeure gehad wat ons naweek weg kon bederf, maar Belinda het ons oor en oor tegemoetgekom. Aandag aan fyner besonderhede het die naweek nog meer spesiaal gemaak. Ouma se beskuit en koffiesakkies was baie welkom na amper 5 ure op die pad. 'n Direkte uitsig op die see en die geluid van branders terwyl ons buite kon sit in privaatheid was besonders. Ons eenheid was super skoon en ingerig met alles wat mens moontlik kan nodig kry. Ek is nie seker of hierdie 'n spesiale prys was nie, maar dit was spotgoedkoop as ek die uitsig, ligging en veral diens in ag neem. Hierdie is die maklikste 5-ster tot op datum! Baie dankie.

The Seagull se terugvoer

WOW, Baie baie baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was my absolute voorreg om julle hier te kon he.
Jys 'n pragtige mens met 'n hart van goud.

The Seagull
Martina C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martina C

Relaxing in the beautiful place with the best location.

The hosts are so friendly and accommodating. The place was spectacularly clean with the most beautiful interior and decor. I would really recommend anyone to stay here.

Lizel V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel V

Best location.

This was the best location and setup for our kids. Clean house and amazing people. Will go back soon - highly recommend!

Charlene O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene O

Asemrowend.

Ons was mal daroor, sal beslis weer gaan kuier daar.

Soria A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Soria A

Perfekte uitspanplek.

The Seagull is 'n kort rit van Mosselbaai af en is die perfekte wegspringplek om die omgewing te verken. As jy net wil ontspan kan jy op die stoep sit en kyk hoe die golwe breek op die rotse; of jy kan oor die straat loop, af met 'n paar trappies en jy is op die strand en by die getypoel. Die eenheid is gerieflik ingerig, skoon en netjies. Die hoofslaapkamer is ruim en gemaklik, met 'n eie badkamer.

Antonette V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antonette V

Baie lekker, rustig, fantasties.

Blyplekkie was uitstekend versorg en geleë, mense was gasvry en vriendelik, ons het dit ongelooflik baie geniet en sal definitief weer soontoe gaan.

Karin S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Karin S

Een deel van eenheid was toegesluit. Dit was nie so bespreek nie. Dit sal dus vir my moeilik wees om aan te beveel, alhoewel dit 'n heerlike, skoon en uitstekend geleë plek was.

Advertensie dus misleidend. Die kamer met die beste uitsig was toegesluit. Het demper geplaas op my gemoed. Ons het die eenheid gehuur, nie 'n deel daarvan nie.

The Seagull se terugvoer

Baie jammer om te hoor julle was ongelukkig. Ons sluit altyd die spaarkamer en hou die hoofslaap kamer oop as dit 'n egpaar is wat kom vakansie hou. As die hele eenheid uitverhuur word is daar egter 'n ander prys per dag vir die hele eenheid. Soos ek genoem het, was ons by die huis en julle kon enige tyd laat weet het dan het ons die ander gedeelte vir julle oopgesluit. Sou glad nie om gegee het nie.

Maar dankie ek sal dit beslis onder my gaste se aandag bring.
Lekker dag verder

The Seagull
Martin A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin A

Modern, comfy, great location with fantastic hosts.

The Seagull is more than a pleasant surprise. From the hostess' welcome messages, coffee and home-made apricot jam, to the spacious and superbly furnished flat and well-equipped kitchen everything was: oh wow. We had a wonderful time and wish our stay was longer!

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 241, Tergniet, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2e307c0d6e30f86238f7fb1f8b4b86f3b6ade4bddcad0caa9367872441d2ea07d1ebb869127ab774cf0cc4d3ba01991d65c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 241 Kus Road Tergniet 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.073165819975 22.184330085403
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang