The Seagull
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 241, Tergniet, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
The Seagull is 'n ruim seefront-eenheid in Tergniet met plek vir 6 gaste. Gaste kan die dolfyne en walvisse van die stoep af dophou.
Die eenheid is op die grondverdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Een van die kamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en dit maak van 'n ander badkamer met 'n stort gebruik. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n tuimeldroër toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet, of in die sitkamer voor die TV met DStv ontspan.
Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braai en 'n see-uitsig. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en gaste moet asb. let dat die eienaar op die boonste verdieping woon.
The Seagull is 20 m vanaf die getypoel en die strand waar gaste kan swem en visvang. Tergniet, Reebok en Klein-Brakrivier bied verskeie restaurante en koffiewinkels. Gaste kan die Botlierskop Privaat Wildreservaat besoek vir lekker etes en wildritte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kusweg 241, Tergniet, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink The Seagull het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 241, Tergniet, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang