Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Seaside Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerk Sint 9, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Seaside Cottage is 'n lieflike selfsorg-eenheid wat op dieselfde perseel as 'n apart gehuurde vakansie-eenheid geleë is, met 'n privaat ingang, in Gordonsbaai, 'n entjie van die strand af, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n klein gesin kusvakansie.

Dié eenheid op die eerste verdieping het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis spog met 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas insluit. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook in die kombuis beskikbaar. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea, sowel as die hoofslaapkamer, maak oop na die onderdakstoep met sitplek buite waar gaste kan ontspan en die see-uitsigte kan geniet. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar en gaste sal naby winkels, restaurante en strandaktiwiteite geleë wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 97

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kerk Sint 9, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerk Sint 9, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA608c70873f2aabb5aeee12ed998f76afcff4b4f5b9ad9ba7fb681ca4fa12f1a6071e88a7176a94c466922e90bc9736272ae1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 9 Kerk Sint Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.162017231778 18.86730056117
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang