Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Shakespeare Inn

  • Kapasiteit: 64 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Shakespeare-straat en Faraday Boulevard, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Shakespeare Inn Hotel and Conference Centre is in Vanderbijlpark geleë en bied bekostigbare verblyf, ideaal geskik vir sakereisigers en oornaggaste. Dit is gerieflik geleë naby talle winkels, restaurante, sakegebiede en groot toegangsweë.

Die verblyf beskik oor 32 kamers met 'n verskeidenheid uitlegte om aan gaste se behoeftes te voldoen. Elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe.

Die venue bied ook konferensie- en funksiefasiliteite wat vooraf vir enige korporatiewe of persoonlike geleentheid bespreek kan word.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Sean Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Op die hoek van Shakespeare-straat en Faraday Boulevard, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink The Shakespeare Inn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Shakespeare-straat en Faraday Boulevard, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmTsMZb2UQkFkp34mZwRerUYCUYceMTijS6n18hdMFqf2Fi9XaT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Corner of Shakespeare Street and Faraday Boulevard Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.702382213664 27.822886645508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang