Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Shire Eco Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rob Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir The Shire Eco Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Normarie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Normarie D

Fantasties!

Dit is 'n pragtige plek, absolute waarde vir geld! Ons beplan reeds ons volgende besoek!

Annette V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Rustig, romanties, afgesonderd.

Pragtige uitsig oor die rivier. Stil, gerieflik, romanties. Pragtige staproetes in die berg. Ons was op soek na iets uniek, The Shire Eco Lodge was perfek.

Mandi F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi F

Hidden gem.

I'm so surprised at this Eco Lodge, this was a hugely pleasant surprise, gloriously situated and unbelievably unique! Looking forward to our return.

Grace R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grace R

Serene, breathtaking, restorative.

I truly had an amazing experience. Definitely worth it. Only drawback is the condition of the gravel road leading up to The Shire eco-lodge.

Mimosa Y - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mimosa Y

We experienced tranquility and it was a different experience.

Great place to have a peace of mind and tranquility. Would recommend it to anyone.

Sonja M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M

Lekker rustig in die bos.

Ons het 'n amazing rustige tyd gehad. Die huisie was goed ingerig reg langs die rivier. Ons het meestal gaan stap saam met die honde en net die natuurskoon geniet. Die buite-stort is n wenner!

Pieter D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Fantasties.

Die Eco Shire Lodge het in alle opsigte ons verwagtings oortref. Die hut was prentjiemooi, die ligging asemrowend en die gasheer was uitstekend.

Karen F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F

Beautifull place, as close to nature as possible.

Very unexpected beauty, well kept and amazing location.

Annalie J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie J

Absoluut ’n juweel.

Dit was ’n ongelooflike ervaring. Dit voel of jy diep in die woud bly en wil net kort-kort loer of daar nie kabouters is nie. Mens is te bang om te praat want jy kan dalk die natuur se harmonie versteur. Die gekabbel van die stroompie het dit so rustig gemaak. Die buitestort was ’n absolute juweel. En al die mooi voëls. Ons gaan definitief weer daar kuier

Stephan T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan T

Unieke verblyf in fantastiese vakmanskap.

Hierdie 4 huisies is deur Rob en 'n klein spannetjie mense gebou en getuig van baie verbeeldingrykheid en die hoogste vakmanskap. Dit voel amper soos om in 'n klein skepie te bly. Twee huisies is half in die woud (en het al fresco storte) en twee staan meer in die middel van 'n grasperk wat uitkyk oor die woud. Mens het 'n verder uitsig van laasgenoemde twee. Ons het so lekker gebly dat ons die verblyf met 'n nag verleng het.

Michanne K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michanne K

Absolutely fabulous!

Our stay was magical. The accommodation was so cute, the facilities included everything we needed and our walk in the forest was beautiful. The puppies were the icing on the cake.

Gretchen P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen P

The loveliest place we have ever stayed at. Romantic, by the stream, virtually in the indigenous forest. We had a healthy storm that night which knocked out the power, but it just added to the ambiance.

Rob Scott showed me his precious bulb collection and made me an enthusiast. I would go there again tomorrow if I could.

Isabella D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella D

'n Baie besondere plek. 'n Moet vir natuur liefhebbers. Chalets besonders.

Afwerking en interior baie goed. Rustig met natuurlik bos en waterstroompie by die chalets. Wonderlik. Gasheer baie behulpsaam.

Murray L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray L

We had a great stay and enjoyed the place and walk in the forest.

We had a great stay, great place for a weekend getaway to chill and rest, we enjoyed the outside shower over the stream. The walk through the woods are also a great feature.

Trudi C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi C

Stil, uniek, skoon en netjies.

Die eenhede was goed toegerus en baie netjies, diens was vriendelik en die eenhede en natuur is baie besonders en mooi.

Sue L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue L

Rustig, stil, lekker ontspanne. Baie mooi omgewing.

The Shire was iets heeltemal anders. Ons het ons verblyf baie geniet, die stilte, die ongelooflike mooi ligging en omgewing laat jou lekker ontspan, ons het die staproetes deur die woud baie geniet en dit was mooi en veilig. Ons het ook gehou van die inligting binne ons huisie wat ons meer van die geskiedenis en omgewing vertel het. Die eienaars en staf was gasvry, vriendelik en akkommoderend. Ons sal dit verseker aanbeveel aan vriende en familie.

Elmarie J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie J

Asemrowend.

Baie genotvolle tyd by die Shire Eco Lodge gehad. Sal definitief weer bespreek en vriende aanbeveel.

Monica B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica B

Lovely experience.

Beautiful, quie tand relaxing atmosphere.

Mariska D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D

Rustig.

Ons het 'n heerlike naweek hier deurgebring. Om so in die natuur 'n blaaskansie te kry is 'n voorreg. The Shire Eco Lodge is aan te beveel.

Tanja C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja C

Betowerend.

Ons is vriendelik ontvang. Ons was absoluut betower deur die pragtige plek. Ons het die staptog in die inheemse woud geniet.

Nienke B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nienke B

Pragtige oorspronklike ontwerp.

Ons het heerlik hier oornag - die wooneenhede is regtig pragtig, mens kan sien daar het baie moeite ingegaan. Ons het lekker gaan stap die volgende oggend. WiFi beskikbaar by die hoofhuis, vriendelike honde en mense.

Maureen B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen B

Dit was wonderlik en asemrowend.

'n Mens vergeet die natuur en die diere daar buite as jy in die stad bly. Tegnologie neem oor en daar is nie kommunikasie in die huishoudings nie. Die naweek het vir my en my man baie goed gedoen en ook tyd gemaak vir gesels sonder selfone, laptops, TV ens. Ons kon oor alles weer soos ouds gesels. Ek beveel regtig enige iemand aand om hierna weg te breek. Die mense is vriendelik en so behulpsaam.

Liebrecht O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liebrecht O

Rustige naweek in houthuisie.

Sien sterre.

Almie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almie V

Hobbit-paradys.

Mal oor hierdie pragtige huisie. Ons sal beslis weer gaan kuier!

Frans D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frans D

Baie netjies, skoon.

Goeie diens van eienaars. Skoon en netjies.

Marlize V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize V

Beeldskoon!

Pragtige huisies wat Rob self gebou het in 'n beeldskone omgewing! Sal definitief weer kom.

The Shire Eco Lodge se terugvoer

Glad you enjoyed your stay Marlize!

The Shire Eco Lodge
Zelda C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda C

Fantasties!

Ek sal enige tyd weer terug gaan daarnatoe. Die plek is fantasties. Soveel vrede en natuur. Spyt ons kon nie langer bly nie, maar sal beslis weer teruggaan.

Renier J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renier J

Awesome.

Wens net die weer was warmer, sou graag die buitestort wou gebruik.

Amanda F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F

Magical stay in a beautiful cottage.

The Shire is simply magical. Tucked away in a clearing, surrounded by forest, at the foot of the mountain range, the little, wooden cottages are beautiful! I love the fact that everything was handcrafted by the owners, it just gives them this extra magical feeling. You can feel passion and love that went into creating these marvelous cottages, which are very spacious as well. There are hiking trails available for those who love nature and walks, and it is situated close to Forest Way where there is a picnic area and more hiking trails up to the waterfalls. The Shire, even though it is quite out of town, it is still not too far should you need to get anything from the shops there (taking approximately 15 min to get to any one shop). The nights are particularly magical, in the sense that the night sky is breathtakingly beautiful. I have never seen so many stars in the sky before. We spent the evenings gazing up at the sky, looking out for shooting stars. With the rolling mountains, forests, and quaint little houses, it is aptly named the Shire. I will definitely be making a return visit to this magical place. I loved every moment of it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike verblyf in 'n pragtige kothuis.

The Shire is wonderlik. Dit is in 'n oopte in 'n bos versteek en word omring deur die woud en is aan die voet van die bergreeks. Die klein houtkothuise is pragtig! Ek hou van die feit dat alles deur die eienaars gemaak is, dit gee 'n ekstra wonderlike gevoel. Jy kan die passie en liefde wat daarin gegaan het om die kothuise te skep, voel. Die kothuis is baie ruim. Daar is wandelroetes beskikbaar vir diegene wat daarvan hou om in die natuur te stap en dit is naby Forest Way waar daar piekniek-areas en meer wandelroetes na die watervalle is. The Shire, al is dit uit die dorp, is nie so ver dat jy alles hoef saam te neem nie (dit neem ongeveer 15 minute om by die winkel te kom). Die aande is wonderlik omdat die sterrehemel asemrowend is. Ek het nog nooit soveel sterre in die lug gesien nie. Ons het in die aande sterre gekyk en vir verskietende sterre gesoek, dit is juis die Shire genoem. Ek sal definitief weer teruggaan. Ek het elke oomblik geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Shire Eco Lodge se terugvoer

Thank you for the lovely and informative review, some useful information for other guests. Appreciate you taking the time.

The Shire Eco Lodge
Terry M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Terry M

No, did not like it.

Very remote, no lighting and the road was in poor condition. The taps were loose.

Lynnzelle B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnzelle B

Iets buitengewoon! Baie netjies en skoon. In die middel van die bos.

Baie beïndruk! Beslis 5/5!

Elna G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

Baie oulik!

Oulike plekkie met 'n heerlike atmosfeer.

André D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André D

Baie aangename verblyf aan die kant van die inheemse woud met 'n kabbelende waterstroom verby jou stoep.

Die feit dat die eienaar 'n aktiewe kweker van inheemse blombolle is, was 'n bykomende pluspunt!

Hannelie V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V

Baie rustig en mooi!

Unieke houthuisie in die natuurskoon.

Bertus G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus G

Glad nie sleg nie.

Die mense is vriendelik, maar die pad is effens sleg, soos baie paaie in die land.

Johan S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Wonderlike omgewing, lieflike atmosfeer in die chalet, vriendelike diens.

Die ontwerp van die chalets is iets besonders, binne en buite. 'n Mens voel gekoester deur die interieur met sy afrondings, spitsdak en die keurige houtwerk. Dit opsigself is 'n kunswerk! Die nabyheid van die inheemse bos en 'n bergstroom skep ook 'n heerlike atmosfeer van kalmte en skoonheid. Pragtige groot geelhoutbome, watervalle op die voetslaanpaaie en die geluide van baie voëls dra by tot hierdie ervaring van onbelemmerde skoonheid. Die vriendelikheid en hulpvaardigheid van die eienaars span die kroon!

Alta L - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Ek het dit baie geniet: netjiese verblyf en lieflike omgewing!

Ek het alleen een nag oorgeslaap en dit ideaal gevind. Ek kon gaan stap in die bospaaie en die stilte en natuur geniet. Die eenheid was goed ingerig vir my behoeftes. Ek sal beslis saam met vriende weer kom.

Frieda V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda V

Die mooiste plek!

Sal die plekkie baie sterk aanbeveel vir almal wat rus nodig het. Die huisie is so interessant en pragtig ingerig. Die gasvryheid is onverbeterlik!

Andre M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Verblyf was perfek. Dankie!

Ons het 'n bietjie gesukkel om die plek te kry aangesien daar nie 'n bord langs die pad was nie (die oorspronklike pad het verspoel). Ons het egter telefonies reggekom. Dankie.

Jeannie O - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannie O

Great birds.

Enjoyed our stay and birding opportunities.

Henrico J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrico J

Beslis 'n plek waar mens kan asemskep en herlaai.

Alhoewel ons vir 2 nagte bespreek en betaal het, was ons van plan om net een nag oor te bly en dan die lang pad aan te pak terug Johannesburg toe. Maar, nadat ons by die Shire aangekom het, het ons dadelik van plan verander en 2 nagte oorgebly. Almal het ons vriendelik ontvang, ons het die heerlikste vars vrugte en brood by Rob-hulle gekoop, die huis was skoon en netjies, en ons het heerlik gaan stap in die woud by Shire. Kan dit gerus aanbeveel vir enigeen wat in die Stutterheim-omgewing is. Onthou om te vra vir een van die twee lodges met die bosstorte wanneer julle bespreek!

Nayan V - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nayan V

Awesome - just awesome

Rob sorted things out for me swiftly. Thanks once again and I look forward to visiting again.

Jan V - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Very nice.

Wonderful customer service, and value for money.

Vanaf
Vanaf R925
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R925
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Erf 158, Stutterheim, 4930, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a053919186a7488deccebd80121a0c6dc92f96d85c584441358ec90913c187690cec73827a45776ece0a4bdc68cf55b436c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Plot 158 Stutterheim 4930 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-22:00 12:00 -32.53613169747 27.384039759636
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang