Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sink-Shack

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kritplaas, Kransfontein, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 330 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Sink-Shack bied rustieke selfsorgverblyf wat semi-onafhanklik van die plaaslike netwerk is en in 'n vallei naby 'n gedroogde rivierbedding in Kransfontein, Joubertina skuil. Dit is perfek vir natuurliefhebbers wat op soek is na 'n ware toevlugsoord in die natuur.

Hierdie verblyf beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, sitarea en 'n kombuis en bied slaapplek aan 6 gaste. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens. Die badkamer is in 'n aparte gebou en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte toilet beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is met 'n gas-yskas-vrieskas, gasstoof, oond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel, 'n kaggel en gemaklike sitplek. Daar is ook 'n stoep met buitesitplek.

Daar is geen selfsoonsein of elektrisiteit nie. Hierdie verblyf spog met 'n panoramiese uitsig oor inheemse fynbos, asook 'n vuurput met 'n houtvuurwarmbad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Area
Plek vir 6 mense
1 xDubbelbed
2 xStapelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Erika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Kritplaas, Kransfontein, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tsitsikamma Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kritplaas, Kransfontein, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90353d6125c39b1d7727bc6ef45e890402049b755d64b7e4fc466dbec9fac11c9f53753f665fdc592421dac4f486952a89fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 6 mense Krit Farm Kransfontein 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.766447631161 23.82200717926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang