Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sleepover

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marielise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir The Sleepover
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Talita M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M

Gerieflike en goed toegeruste verblyf, ideale ligging.

Ons het baie lekker gebly by The Sleepover. Ons gasvrou het regtig uit haar pad gegaan om ons verblyf so gerieflik as moontlik te maak. Die plek is netjies, skoon en goed toegerus. 'n Bonus is die lugversorging en vol DStv-pakket, sodat ons die rugby kon kyk. Ek beveel die plek aan en sal graag in die toekoms weer daar wil tuisgaan.

Cindy D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Awesome bly plek en honde welkom.

Hierdie is 'n fantastiese plekkie en jou hondekinders is ook welkom. Daar is groot genoeg plek vir mense en diertjies om te wees. Hierdie is so waar die beste plek in Knysna.

Judy B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy B

Convenient, safe, value for money.

We really enjoyed The Sleepover. It offers more than one expects, has a lovely braai area (even if it's raining), and it has lovely attention to detail. The bathroom is modern and spacious, and the inverter is a bonus. Thank you for the warm welcome and accommodating our extra requests!

Samantha D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha D

Amazing.

We thoroughly enjoyed our stay. The place was clean and spacious. We enjoyed it and would definitely recommend it to friends and family.

Joubert R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert R

Heerlik gekuier, silwerskoon en netjies - voorsien in al jou behoeftes.

Ons het heerlik gekuier. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Die oornag-eenheid het in al ons behoeftes voorsien en dit was werklik 'n plesier om hier te kuier. Baie netjies, skoon en selfs beskuit saam met koffie die volgende oggend - heerlik. Ons sal hier beslis aanbeveel.

Alison D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison D

Great!

Our stay was fabulous, the place was clean and exactly like the pictures.

Marius Lubbe L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius Lubbe L

Uitstekende waarde met uitmuntende diens. Hoogs aanbeveelbaar.

Uitstekende waarde vir geld. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Eenheid is baie ruim. Special touches met beskuit, sjokolade, koekies en mineraalwater.

Shanna L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanna L

Simply quite wonderful.

We had a wonderful sleepover at The Sleepover! Marliese and William were incredible hosts who went above and beyond. We really appreciated the small details that they added, such as toys and a little step ladder for our young daughter, putting out water for our fur baby, and the special treats that they left us on our arrival. They have put a wonderful amount of work into their cottage and have really made a comfortable home away from home. We 100% recommend it!

Ethan M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ethan M

Highly recommended if you want to explore Knysna.

Neat and quiet place with a private entrance just 5kms away from Knysna Quays and even closer to the Heads. As an added bonus, WiFi, Netflix, and DSTV were available. Own backyard with braai area. Friendly host with lovely welcome gifts. Highly recommended.

Vanaf R980
R980 R441
per nag (plek vir 3)
Vanaf R980
R980 R441
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milkwood-rylaan 65, Old Place, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bf302d84ac6ac7b8e89d500daa71b0d68f736a74d4afff5d12bd7f9f9adf8344e1a0a2a5455a57ee718eff7e994c8f8302b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R441 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 65 Milkwood Drive Old Place 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.036333337424 23.07150464631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang