The Sonnebloem Self Catering Accommodation
Beskrywing
Die Time Suite het ’n oopplan-uitleg en is op ’n woonerf met 'n privaat ingang. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed asook 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en YouTube. Daar is ook gratis WiFi en onderdak braaigeriewe. Die eenheid het ook 'n privaat en romantiese buitelugbad en -stort. Die eenheid het ook 'n noodlig en 'n gasplaat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort
Badkamer
Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies, harde musiek, drankmisbruik, kru taal en rook in die eenhede word toegelaat nie. Gaste mag slegs buite rook.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Fortune-woonstel het ’n oopplan-uitleg en is op ’n woonerf met parkeerplek agter 'n elektriese hek voor die eenheid geleë. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n enkelplaat-induksietoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het sitplek, 'n TV met Netflix en YouTube. Daar is ook gratis WiFi en skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe, 'n groot tafel en 2 bankies.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies, harde musiek, drankmisbruik, kru taal en rook in die eenhede word toegelaat nie. Gaste mag slegs buite rook.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Toolshed Suite het ’n oopplan-uitleg en is op ’n woonerf met parkeerplek agter 'n elektriese hek voor die eenheid. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed asook 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n groot stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV met Netflix en YouTube. Daar is ook gratis WiFi en onderdak braaigeriewe. Die eenheid het ook 'n noodlig en gasplaat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies, harde musiek, drankmisbruik, kru taal en rook in die eenhede word toegelaat nie. Gaste mag slegs buite rook.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Kudu woonstel het ’n oopplan-uitleg en is op ’n woonerf met parkeerplek agter 'n elektriese hek voor die eenheid. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed asook 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het sitplek, 'n TV met Netflix en YouTube. Daar is ook gratis WiFi en skuifdeure lei na onderdak braaigeriewe. Die onderdakstoep het 'n piekniektafel en ekstra plastiekstoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies, harde musiek, drankmisbruik, kru taal en rook in die eenhede word toegelaat nie. Gaste mag slegs buite rook.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Oregon-woonstel het ’n oopplan-uitleg en het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n enkelplaat-induksietoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het sitplek, 'n TV met Netflix en YouTube. Daar is ook gratis WiFi . Die eenheid het 'n groot binnebraai of kaggel. Die eenheid is op 'n woonerf en bied veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek voor die eiendom.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies, harde musiek, drankmisbruik, kru taal en rook in die eenhede word toegelaat nie. Gaste mag slegs buite rook.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Waterbok-woonstel het ’n oopplan-uitleg en het 'n koningingrootte-bed ,1 x enkelbed en n' ekstra matras. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n enkelplaat-induksietoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het sitplek, 'n TV met Netflix en YouTube. Daar is ook gratis WiFi . Die eenheid het 'n groot binnebraai of kaggel. Die eenheid is op 'n woonerf en bied veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek voor die eiendom.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Ekstra enkelmatras
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Koordlose internet
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Rates are displayed on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen partytjies, harde musiek, drankmisbruik, kru taal en rook in die eenhede word toegelaat nie. Gaste mag slegs buite rook.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonneblomstraat 15, Bloemhof, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang