The Stoke House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 123, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Stoke House bied selfsorgverblyf in Clarens, die juweel van die Oos-Vrystaat. Dis tussen die Malutiberge geleë en daar is verskeie restaurante, winkels, galerye, spa's en aktiwiteite in die omgewing.
Die eienaar se liefde vir die Oos-Vrystaat, bergfietsry, die natuur en avontuur is wat The Stoke House uniek maak. Hier verblyf is in die middel van Clarens en lekker naby die voetslaanroetes.
Verblyf word in die hoof-Stokes House gebied en hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n groot opplan-kombuis en -leefarea. Die kaggel is lekker in die winter en die stoep het 'n braai vir die somer. Die 2 eenhede, Tippie en Tomac, bied elk slaapplek aan 2 gaste en elke eenheid het sy eie privaat geriewe en kombuisgeriewe, stoepe en braais. Die hoofhuis en die 2 eenhede kan saam gehuur word vir groepe van tot 8 gaste.
The Stoke House is troeteldiervriendelik, so bring al die vierpootvriende saam vir 'n lekker voetslaanroete. Die meeste winkels en restaurante is ook troeteldiervriendelik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lindsey Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 56
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Hoofstraat 123, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink The Stoke House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 123, Clarens, 9707, Vrystaat