Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Studio @ Mount View Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marietjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik rustig met pragtigste natuurskoon. Plek is baie goed toegerus. Perfekte wegbreek met jou troeteldier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larissa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Beautiful location, lovely host. Barbara really went the extra mile to make us feel welcome! Beautiful location if you're looking for some peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Perfek! Uitsonderlike eenheid - fyn beplan en 'n fees vir elke sintuig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

The peace and quiet was just what we needed. Thanks so much for a lovely stay. The Studio @ Mount View Lodge was well equipped and cosy. We enjoyed the beautiful view and the lovely sunbirds in the garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Alles was perfek en soos per die beskrywing. Die Studio is effens uit die hoofstroom maar dit voeg net by tot die rustige omgewing. Alles was perfek soos per die beskywing en daar is alles wat mens sou benodig om die verblyf aangenaam en gerieflik te maak. Sal beslis weer die Sudio opsoek indien ons in die omgewing verblyf soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Barbara
The Studio @ Mount View Lodge
Thank you so much for the wonderful review Theresa. And we look forward to welcoming you back when you're next on the Garden Route.

Celeste G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Sunbirds and serenity. Highly recommended when visiting the Garden Route. The Studio is situated up a winding mountain pass with beautiful views, close to Sedgefield. Easily accessible with a sedan, and offering safe parking. You are greeted with an abundance of sunbirds fluttering around feeders on your doorstep. A great base to explore trails, bird hides and towns in the area from. Very clean, comfortable and beautifully decorated. Barbara was very friendly and knowledgeable. We loved the fresh herbs and fresh tomatoes that awaited us in the kitchen! Nespresso machine, plunger and ground coffee in the room was a bonus. You could hear Nightjars calling at sunset. Lots of bird books and games supplied to keep you occupied. Or just sit on the patio and enjoy the view. Recommend having lunch or dinner at Montecello in Sedgefield - seafood, espetadas and veg options available. Also great cheesecake!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2022

Absolutely amazing. Comfortable and classy accommodation with beautiful surroundings. Excellent service and attention to detail. Adorable and loving dogs. All around lovely stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annaline D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Beste rusplek. Die studio is 'n ware hawe, ons het baie lekker gerus en die 2 vriendelikste honde het ons geselskap gehou. Die voëlkos en nektarhouers reg voor die studio het gesorg vir die beste voël kyk. Ons was nog steeds naby genoeg aan restaurante en strand. Sal beslis die Studio @ Mountain View aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keaghan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Absolutely wonderful! Excellent place to stay with a wonderful view! Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaylin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Asemrowend uitsig, fantastiese atmosfeer. Barbara het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. My seuntjie het die koeie baie geniet asook die honde wat aan die eienaar behoort. Sal definitief die plek aanbeveel vir iemand wat die omgewing wil besoek en nie in die dorp wil bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount View Lodge, Barrington-weg, Elandskraal, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcj2ai7wamzaqziugkaIPdGxp99eX4vT8cZ5Pbf4Uh30IFJ6uI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 Mount View Lodge, Barrington Road Elandskraal 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.966572586614 22.875297918965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang