The Studio Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marlise Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 maande
Opsomming van Resensie
Andre M - Apr 2024
Algehele gradering
Beste plekkie wat ons nog in Bloem gekry het.
The Studio Guesthouse se terugvoer
Vreeslik dankie vir die mooi review. Waardeer
Sanet B - Jan 2024
Algehele gradering
Ontspanne en gemaklik in mooi omgewing.
Hentie N - Des 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld. Great verblyf en gerieflik.
Ania S - Des 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Jan E - Des 2023
Algehele gradering
Sajy voel baie welkom en daar is baie aandag gegee aan groot en klein dingetjies.
The Studio Guesthouse se terugvoer
Dankie julle. Ons het jul tyd hier by ons vreeslik geniet! Hoop die nuwe jaar bring baie seëninge!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hendrik Kotze-singel 13, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat