Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tides

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2025 tot 19 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: J Carter-straat 33, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 881 R1 599 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Tides is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se perseel in Yzerfontein. Die woonstel bied 'n lieflike uitsig oor die omgewing en die see oor die bome en dakke.

Die woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en elke en suite-badkamer het 'n stort of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus.

Die aangrensende toonbank het sitplek vir 4 en daar is ook rusbanke en 'n slim-TV waarop gaste hul eie aanmeldbesonderhede kan gebruik. Die leefarea het skuifdeure wat op 'n groot, beskutte stoep met nog glasskuifdeure oopmaak. Daar is draagbare braaigeriewe wat gaste na buite kan dra.

The Tides is 'n paar minute vanaf die strand en visvangplekke en dis ook naby restaurante en winkels in die middedorp.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Mofokeng M
Saam met vriende
5.0
Quite an experience. Beautiful place, friendly neighbourhood and its people. I'm still in awe that such places exist within the provinc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Le-ann W
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Dit is 'n baie gerieflike plekkie met alles wat 'n mens nodig het.
Jan 2024
Anthony A
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap. Lekker geslaap. Pragtige en rustige omgewing.
Okt 2023
Marlize B
5.0
Beautiful and very comfortable. We had a lovely stay at The Tides. The accommodation was neat and tidy and it had everything we needed ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Marina T
Saam met vriende
4.8
Baie mooi en netjies. Baie gerieflik ingerig met toegeboude stoep en mooi see-uitsig. Het alles wat jy benodig. Kamers baie netjies.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 50

Resensies 331

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • J Carter-straat 33, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Tides het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 881
R 1 881 R 1 599
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 881
R 1 881 R 1 599
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: J Carter-straat 33, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06f72509769466117e9ccabf6cf81749faf410a7ac18f423028c827411fe50f0a392df68f09ec11836ce2cc72e102349481c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 881 nouVanaf R1 599 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 33 J Carter street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.3535815 18.1561782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang