Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tiki Hut

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goshawk-straat 16, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
  • Vanaf R945 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Tiki Hut-woonstelle is in Britanniabaai geleë, slegs 250 m van die wit sand van die Goue Myl-strand af. Hierdie gebied is veral bekend vir sy rustige waters en ongerepte baaie. Dis die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n rustige vakansie ver van die stadsgedruis af.

Die Tiki Tahiti-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelkamer, 'n gedeelde badkamer met 'n bad en stort. Ander geriewe sluit 'n kombuis, oopplan-sitarea en -eetarea, WiFi en 'n kaggel in. Die eenheid het 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai en 'n privaat ingang.

Die Tiki Tai-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n ruim slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n oopplan-sitarea en -eetarea en 'n kombuis. Die eenheid het ook WiFi, 'n privaat stoep met 'n ingeboude braai en 'n privaat ingang.

Die geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike plonspoel, tiki-hut en vuurput in. Geen partytjies word toegelaat nie.

Nabygeleë doendinge en besienswaardighede sluit perdry, voëlkyk, wildritte, bergfietsry, tennis, visvang, fietsry, wildkyk en swem in.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Marlene M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, ontspanne, in 'n pragtige, netjiese woonplek met werklik alles wat nodig is. Wat 'n fantastiese kuierplek/wegbreekplek. Stil en rustig, lekker...
Sien meer
Apr 2024
Lee-anne G
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful So peaceful. Mandi, the host, was amazing from the enquiry right up until check-out. I highly recommend The Tiki Hut and we wi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mar 2024
Feroza O
Saam met lewensmaat
5.0
Almost perfect if it wasn't for the bed. Everything was perfect except the bed. It was so hard that we didn't have a good night's sleep...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Yolanda R
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, ruim en rustig. Ons het baie lekker gebly. Was baie gerieflik en ruim met 'n lekker braai-area wat ons geniet het.
Jan 2024
Janeatha V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Die plekkie is verskriklik skoon en baie mooi. Is ook in 'n baie goeie area en veilig. Ons het ons wittebrood verskriklik geniet en wil ba...
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Goshawk-straat 16, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Tiki Hut het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R945
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goshawk-straat 16, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe496f4f1eab06582d9c6cedfb89af4635d6d55ae3d4bbcaaaa2351a3aa036154d0f0e78fd4138c01a0ec93613758edd02ca5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R945 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 16 Goshawk Street Britannia Bay 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.721768194892 17.958102822304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang