Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tin Shack

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Henni D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantastiese ligging. Baie mooi uitsig en lekker rustige atmosfeer tussen die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanne L
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

A little piece of heaven. The silence, the view, the hosts - everything was top.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zuriena H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

A wonderful time spent so close to nature. Beautiful memories. Although we were sceptical about the toilet facilities, it proved to not be a problem at all. It was one of our best vacations and I would highly recommend the Tin Shack. Clean, safe and everything it promised to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chas A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Brilliant, peace and quiet, love the view. Absolutely brilliant. We loved everything about the tin shack. The view is spectacular, the hot tub is fantastic. The unit is fully equipped with everything you need. We will definitely be back. The peace and quiet was exactly what we needed. Loved it. Brian and Marna welcomed us, and the champagne was a nice touch. Thank you for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marna
The Tin Shack
Thank you, Chas. It was a pleasure hosting you and we would love to see you again soon.

Johannes Hendrik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit was 'n wonderlike plek, met die mooiste uitsig oor die baai. Dit was wonderlik, met die mooiste uitsig terwyl jy 'n glas wyn geniet in die kolkol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Top verblyf en gaste. Al was die weer ietwat misluk, was dit heerlik om te arriveer en die kaggel was reeds aan die gang gesit, en die huisie klaar wakker gemaak. Marna en Bryan is wonderlike gaste en het ons tuis laat voel terwyl ons daar was. Baie klein details en spesiale aandag is gegee aan die plek om die verblyf lekker te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfekte plekkie vir 'n romantiese wegbreek. Die Tin Shack is 'n luukse, romantiese wegbreek van hoogste gehalte. Die natuurskoon en ligging is asemrowend mooi. Selfs al het ons stormweer gehad, is die plekkie so goed geposisioneer dat met wind en reën ons nog steeds kon braai en die warmbad kon gebruik. Te alle tye beskikbaar en dadelik daar toe die erge stornwind die geute laat waai! Ons gaan elke jaar vir ons huweliksherdenking weg en die Tin Shack is vir seker een van ons top 5! (Uit 17).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

N ondervinding van n leeftyd, veral die interessante Eco-Toilet! Ons het vreeslik lekker gebly, baie lekker gerus. Ons het elke klein detail waardeer en geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uniek, mooi, skoon, privaat, veilig. Hierdie verblyf was voorwaar besonders. Die uitsig en die eenheid was onbeskryflik mooi. Die hot tub is iets om te onthou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grietjie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Ons tyd by die Tin Shack was heerlik! Die hoogtepunt van ons tyd daar was sonder twyfel die asemrowende uitsig vanaf die dek en die warmbad. Om wakker te word met daai uitsig was 'n ware betowerende ervaring. Die huis self is goed ingerig met al die nodige geriewe. Die gasheer was ongelooflik verwelkomend en tegemoetkomend, en het verseker dat ons alles gehad het wat ons benodig. Sal dit beslis vir almal aanraai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 680
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 680
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama-rylaan 11, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2a82d7e5a202ca8f3927743601c67730aa69479bce46ca9a0cc4655e0036284f786d0d1bd24d5b2029fdf4bbcf6542f2496?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 680 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 11 Vasco Da Gama Drive St Helena Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.751765035295 17.998309859772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang