Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tops Guest House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huntslaan, Wildernis, 6650, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Tops Guest House is hoog geleë en bied lieflike panoramiese uitsigte oor die Indiese Oseaan die riviermond en die inheemse woud. Dié gastehuis is in die kusdorpie Wildernis naby die strand geleë en is die ideale bestemming vir diegene wat die Tuinroete wil verken.

Gaste kan kies tussen B&B- of selfsorgverblyf. B&B-verblyf bied 4 en suite-slaapkamers. Al die kamers het see-uitsigte. Die gastehuis bied ook 4 selfsorg-ateljeewoonstelle wat deur breë skuifdeure lei na 'n dek met lieflike uitsigte en draagbare braaigeriewe. Elke woonstel het 'n koningingrootte-bed, badkamer, kombuisie en sitarea. Daar is 'n uitvoubed.

Gaste kan 'n lekker piekniekmandjie pak en die 3 voëlskuilplekke besoek waar mens kan kyk hoe die visvanger vir vis duik. Gaste kan ook self in die rivier van die jetty af, óf van die strand af, visvang. Verder kan gaste op 'n kano vaar tot by die waterval en in die koel waterpoele swem. Die gastehuis is naby restaurante en 3 staproetes, en die area is ook ideaal vir gholfspelers, valskermsweef, fiets- en bergfietsry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johan E
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Tops really exceeded my expectations in every way. Nicely located close to everything. Thanks to the team!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Reinard L
5.0
Lekker. Baie lekker gewees. Goeie diens.
Des 2023
Juanita J
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens en lekker gebly. Die bestuurder van The Tops Guest House, Tom, en sy personeel is baie vriendelik. Kamer was netjies en sy aanbeveli...
Sien meer
Mrt 2023
Martin D
4.8
Puik. Lekker gebly en gerus.
Aug 2024
Hilda P
Saam met lewensmaat
4.8
Fantasties. Pragtige uitsig, netjiese kamers, die gasheer is besonder vriendelik en behulpsaam, en dra baie informasie oor aan gaste oor die kusdorp.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Huntslaan, Wildernis, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Tops Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 260
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huntslaan, Wildernis, 6650, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0573b53ad297ea125489e791def87f5fdead880b4b7bed049686347a7d138692ca3e957d8006f49f13ef4165c2d7783d064e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 Hunts Lane Wilderness 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.991896394584 22.575683815344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang