The Trailhouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pipe-weg 2638, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Trailhouse is in Bettysbaai en bied 3 en suite-slaapkamers op die grondverdieping, elk met see- of berguitsigte. Bettysbaai is perfek vir natuurliefhebbers en avonturiers.
Kamers kan individueel bespreek word, of al 3 kan vir eksklusiewe gebruik bespreek word.
Gaste deel 'n eetarea met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n kaggel vir gesellige winters. Terwyl daar geen kombuis of maaltyddiens is nie, kan ligte maaltye in die eetkamer of by buitebraai-areas in die tuin voorberei word.
Die Studio is 'n aparte selfsorg-eenheid met 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie met 'n yskas, konveksieplaat, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n klein buitebraai waar gaste houtskool of brikette kan gebruik.
Die gastehuis bied gratis WiFi, hoewel dit nie tydens beurtkrag beskikbaar is nie. Noodligte en herlaaibare ligte is in sommige areas aangebring. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rod's Hiking Trail, net 50 m ver, lei deur die Kaapse Blommeryk na die Harold Porter Botaniese Tuine. Die middedorp en hoofstrand is naby, waar gaste seevoëls, soos Oestervangers kan sien. Die area bied ook voetslaan, fietsry, wynlandgoedere, markte, gholfbane, strande, ritsrit, vlotvaart en die African Penguin Colony.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Pipe-weg 2638, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink The Trailhouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pipe-weg 2638, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap