Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Trailhouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Diaan G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik. Ons het baie lekker gebly! The Trailhouse is baie sentraal en naby aan alles. Die see view uit die bed uit was hemels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie mooi. Heelik gebly, lieflike plek, goeie mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oliver C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

A simple stay-over option. Friendly welcome, and easy to find. Everything was as a guesthouse should be: clean, in place, and neat. The host provided space in the fridge and cupboard. However, the place was not as I expected. The rooms are close to each other and the doors are thin, lacking privacy. I did not expect a communal dining room and fridge, or no kitchen access or food preparation or cooking facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

We absolutely love the place. Ons het baie lekker gebly. Betty's Bay is pragtig. Alles was perfek. Die uitsig, die berg, net te mooi. Die stilte het ons goed gedoen die naweek. En toe begin reën dit Saterdagaand. Perfek! Al wat die studio woonstel kort, is 'n strykyster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maureen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

The Trailhouse is 'n baie mooi en gerieflike plekkie om te kan aanbeveel. Ons vriende van die Paarl het ook daar oornag en ons het baie lekker buite by die braai-area waar hulle geslaap het gekuier. My skoonpa van 93 jaar oud was ook saam met ons en hy het in die aande waar ons kaggelvuur gemaak het dit baie geniet en die uitkyk na die mooi berge van die een kant en die ander kant die see-uitsig. Nabygeleë strande is mooi en die area is baie rustig en veilig. Sal die plekke enige tyd aanbeveel en weer daar verblyf boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
The Trailhouse
Ons is so bly dat julle dit geniet het, Maureen. Dit was 'n groot plesier om julle te ontvang en te ontmoet. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Mandy K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Amazing! If you want to get away from the hustle and bustle of your daily life, The Trailhouse is the place to go to. Beautiful unit, very tranquil, deck with an amazing view. We will definitely go regularly. Loved it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
The Trailhouse
Thank you for your lovely review, Mandy. We are very glad that you enjoyed your stay and will gladly welcome you back. Regards, Adele.

Stoffel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Ons was in die Studio bespreek en alles was perfek! Sal beslis weer van die Studio gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
The Trailhouse
Dankie Stoffel, ons is baie bly julle het julle verblyf geniet en sal julle graag terugverwelkom.

Anne C
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

I had a lovely stay with a fantastic view. I was looking for peace and quiet and this is what I got. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
The Trailhouse
Dear Anne, We are so glad you enjoyed your stay. Take care. Regards, Adele

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pipe-weg 2638, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5178a33e8999bab2111e8abb20e9368bfe43b244ccb39f3a2180104a3fca9420cfea64505d569a4055f97635a86415ec92f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 2638 Pipe Road Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.3543144 18.9030097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang