The Tree House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 78 Tyrone Avenue, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Vanaf R1 501 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Tree House is 'n lieflike, pasgemaakte, selfsorghouerhuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom wat tussen die bome in Parkview, Johannesburg, geleë is. Dit is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n unieke toevlugsoord na hierdie rustige voorstad.
Die eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan ontspan of 'n ete geniet op die balkon wat oor die eiendom uitkyk. Sonkrag, boorgatwater en veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. The Tree House bied 'n privaat, rustige en strelende toevlugsoord van die stad se gewoel, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ben Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 maande
Ligging
- 78 Tyrone Avenue, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Gaste dink The Tree House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 78 Tyrone Avenue, Parkview, Johannesburg, 2193, Gauteng