Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tree House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 16, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Tree House is in Tergniet geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf word gebied in 'n selfsorg-eenheid en 'n gastekamer wat op 'n residensiële eiendom geleë is

Die gastekamer is op die tweede verdieping geleë en bied slaapplek aan 3 gaste. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kamer het ook 'n kombuisie.

Die selfsorg-eenheid beskik oor 1 slaapkamer en kan tot 3 gaste op 'n slag akkommodeer. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed sowel as 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek asook 'n TV en 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste het toegang tot 'n lapa met braaigeriewe. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek. Gaste het privaat toegang tot die eenhede.

Die eenhede kan individueel of as 'n geheel bespreek word.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir The Tree House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cesserien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Swartstraat 16, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Tree House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 16, Tergniet, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1cdd11ed62060e4137ed6bf0093c104b723de5a2c9412001572ff476184625df0e05cba1aad749f18ba198cfb986f2333d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 16 Swart Street Tergniet 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072793694357 22.183226809039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang