The Tree of Idleness Guesthouse
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardy-laan 6, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
The Tree of Idleness Guesthouse is in die kusdorpie Southbroom geleë en bied gerieflike verblyf, ideaal geskik vir gesinne, paartjies en oornaggaste.
Verblyf word gebied in die hoofhuis en 'n woonstel. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Daar is een slaapkamer en een badkamer met 'n stort in die woonstel. Beide die hoofhuis en woonstel is toegerus met selfsorggeriewe.
Die ruim tuin beskik oor 'n vuurmaakplek waar gaste kan terugsit, ontspan en saam malvalekkers braai. Veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.
Ander doendinge in die area sluit duik by Protea Banks, perdry, visvang, branderplankry, ziplining, begeleide staptogte, vierwielmotorfietsry, en nog baie meer in.
Ligging
- Hardy-laan 6, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Trafalgar Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardy-laan 6, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang