Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tweni Waterfront Gaste Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Lindy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Delightful and great value. Service was brilliant. Lovely linen sheets. Some towels are getting on the 'need to retire' side. Mega generous space in the 2-bedroom unit - way bigger than expected, safe, and secure. Great value - a real gem!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zinhle N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

It was good. It was good and the rooms were spacious. The view of the river is magnificent and the beach is nearby. We love the fact that there is a restaurant on site. But the place can improve on the changing of the linen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Warren
The Tweni Waterfront Gaste Lodge
Hi Zinhle We value your input. Thanks and kind regards, Warren Jesson

Ugendran R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Des 2024

Pathetic and I will be contacting the tourist board. Horrible, I was basically given a room like a servant's room, untidy, pathetic, frayed bedding, bathroom shower tiles pathetic and most of all I was never advised that there is no air conditioning, pathetic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Deon S
Kort verblyf Gesin met tieners
1.6
Des 2024

Ervaring was teleurstellend. Sal glad nie verblyf aanbeveel nie. Eenheid was vuil, geen handdoeke was voorsien nie, eenheid was nie gediens nie, geen personeel by ontvangs. Algemene netheid was swak.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Kitty B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jun 2023

Tevrede. Ons was net daar vir oornag geriewe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Odette D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Des 2023

Pleasant. Spacious rooms. Friendly hostess. Assisted us on short notice. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Caley G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Thank you for an awesome stay. Will definitely consider coming again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Warren
The Tweni Waterfront Gaste Lodge
Thank you very much appreciated.

Roelf S
1 nag
3.6
Aug 2019

Aangenaam vir een aand. Kamer baie basies. Kan help om twee klein matjies aan beide kante van die bed neersit. Daar was geen prop in die wasbak nie! Die trappies na die boonste verdieping baie steil en sonder enige handreling. Voel baie onveilig om daarop te gaan. Anders nie te sleg nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Karina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2016

Dit was baie lekker behalwe vir die klein dingetjies wat kan verbeter. Daar was nie tee of vars melk in die kamer nie. Die kamer is nie gehoorgestremvriendelik nie, aangesien die sub-titles van die TV weggesteek was deur die hoek van die area waarop die TV staan. Ons het ook die standaard hotelkamer bespreek, maar die twin hotelkamer gekry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2016

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Casurina-weg 2, Sea Park, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec6fb4d5f7148d232d7e5d8c91e42989dcaaae1d1a15fc9db042c7255bf55660137249a03045340f506410b5020efffcb23c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 20 5 1 4 2 Casurina Road Sea Park 4235 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.70505450699 30.482296943665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang