Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Valley Guest House and Conference Centre

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
3.9
Rosa J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie skoon. Baie skoon en vriendelike staf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boipelo K
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Hospitable. Staff was friendly and helpful. Rooms were out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Fantasties. Vriendelike diens en hul is baie behulpsaam. Was baie lekker sal hul definitief aanbeveel. En as ons weer daardie kant toe gaan, sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Die mense was baie vriendelik. Tracey het ons vriendelik ontvang en ons op ons gemak laat voel. Dit was soos my huis weg van die huis af. Ek sal vir seker weer daar gaan oornag. Die ontbyt was uit die boonste rakke. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marc H
Kort verblyf Besigheidsreis
2.6
Okt 2023

Die perseel is netjies en skoon, maar kort baie onderhoud en opgradering. Ek kan beslis nie kla oor enigiets nie. Eienaar het duidelik 'n visie en 'n plan, maar het nie die geld om dit nou al te laat gebeur nie. Ek het lekker gebly vir twee nagte, en het nie kortgekom aan enigiets noemenswaardigs nie, en ek wens die eienaar alle geluk toe met sy/haar planne. Ek sal julle waarskynlik weer sien vir 'n volgende verblyf. Intussen, hou vol, hou moed, en maak julle drome en planne waar.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Rosa J
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Mrt 2023

Nie soos op die foto's. Jacuzzi werk nie. Parkering is 'n probleem. Kon nie op bed slaap, moes 1 enkelbed deel met my man.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Christelle L
Kort verblyf Gesin met tieners
1.0
Mrt 2023

Baie teleurstllend. Geplaas by Bogato B&B wat baie vuil was. Teleurstellend dat die verblyf ons dubbel gekos het. Ons was deur The Valley geboek by Bogato B&B. Ons moes 18:00 Vrydag 24 Maart rondry en soek vir 'n geskikte blyplek. Sal graag my geld wil terugkry. As 'n professionele persoon wat baie van oornag-akkommodasie gebruik maak, was hierdie werklike swak diens.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Hanna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie lekker gewees en baie rustig. Dit was baie stil en rustig. En privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2022

Baie stil area. Vriendelike en hulpvaardige personeel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fettesweg 16, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0c1c33726fac715b1af2a73041ea557e8eba8bde9b0f056aad90634338a726ecc999329e278a35716aa90f85b2dc8690023?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 16 Fettes Road Wembly 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -29.5961289 30.3560491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang