The View
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- The View Main House
- Selfsorg
- The Views Cottage
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Wasgoed- en huishoudelike dienste is op aanvraag beskikbaar.
Nie meer as 6 gaste kan geakkommodeer word nie.
Gaste sal versoek word om die elektrisiteit aan te vul sodra die aanvanklike bedrag van R500 oorskry is, as gevolg van die elektrisiteitsverbruik van die Jacuzzi.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Robbe Street, Fairview, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang