6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 St Francis Street, 51 The View, Jeffreys Baai, 8280, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The View 51 is in 'n sekuriteitskompleks in die gewilde kusdorp Jeffreysbaai in die Kouga Munisipale area. Die woonstel is 1 km vanaf Dolfynstrand en verskeie restaurante.
Die woonstel is op die eerste verdieping, het slaapplek vir 4 volwassenes en tot 2 kinders onder die ouderdom van 13. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en 'n -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n slaapbank. Die eerste slaapkamer het 'n stort en die tweede slaapkamer het 'n bad.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n slaapbank en 'n platskerm-TV met DStv.
Die leefarea lei na 'n balkon met stoepmeubels en braaigeriewe. Die stoep bied 'n uitsig oor die omheinde tuin en 'n see-uitsig in die verte. Parkeerplek is vir 1 voertuig onder 'n skadunet beskikbaar. Daar is ongelukkig geen parkeerplek vir addisionele voertuie of sleepwaens nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Harry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 St Francis Street, 51 The View, Jeffreys Baai, 8280, Oos-Kaap
- Gaste dink The View 51 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 St Francis Street, 51 The View, Jeffreys Baai, 8280, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang