Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View on Vaal Resort

 70 Beskikbaar
 70 Beskikbaar
 70 Beskikbaar
 70 Beskikbaar
Campsite With Electrical Point
Vanaf
Vanaf R 470
per nag, vir 2 mense
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is direk aan die eienaars per eenheid wat bespreek word, betaalbaar.
Bote kan op versoek teen 'n ekstra koste vir vaarte gehuur word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
2 Sleeper Chalets
Vanaf
Vanaf R 1 116
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalets het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, konveksie-oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 2 stoele en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die deure lei na die privaat stoep en buitebraaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is direk aan die eienaars per eenheid wat bespreek word, betaalbaar.
Bote kan op versoek teen 'n ekstra koste vir vaarte gehuur word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
4 Sleeper Chalet
Vanaf
Vanaf R 1 645
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalets is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Elke chalet beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, konveksie-oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het lugversorging, 2 stoele en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is direk aan die eienaars per eenheid wat bespreek word, betaalbaar.
Bote kan op versoek teen 'n ekstra koste vir vaarte gehuur word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
4 Sleeper Family Unit
Vanaf
Vanaf R 2 115
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinseenheid met slaapplek vir 4 bied 'n uitsig oor die welige groen landskap van die oord en is vir 2 volwassenes en 2 kinders geskik. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, konveksie-oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het lugversorging, 2 rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar en die skuifdeure lei na 'n privaat stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is direk aan die eienaars per eenheid wat bespreek word, betaalbaar.
Bote kan op versoek teen 'n ekstra koste vir vaarte gehuur word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 30 Beskikbaar
 30 Beskikbaar
 30 Beskikbaar
 30 Beskikbaar
Campsite Without Electrical Point
Vanaf
Vanaf R 470
per nag, vir 2 mense
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is direk aan die eienaars per eenheid wat bespreek word, betaalbaar.
Bote kan op versoek teen 'n ekstra koste vir vaarte gehuur word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
 23 Beskikbaar
Contractor Stay Park Homes 1-23
Vanaf
Vanaf R 1 418
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke huis bied slaapplek aan 3 gaste en is ideaal vir kontrakverblyf. Daar is 3 slaapkamers met lugversorging en 1 enkelbed in elke kamer. Elke huis het 'n badkamer, 'n kombuisie met basiese toebehore, 'n sitarea met 'n TV, en toegang tot gemeenskaplike braai-areas.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito is direk aan die eienaars per eenheid wat bespreek word, betaalbaar.
Bote kan op versoek teen 'n ekstra koste vir vaarte gehuur word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 470
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 729 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minnaarstraat, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7f0618956e3ea1a77506a47de68f4457ec942a6c570e287c5f70d1c3ceb7e7c53d0b29bdedf991e343e537ea073872124c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R470 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Minnaar Street Vaalpark 1947 Vrystaat 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -26.76023841135 27.829613207227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang