Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Views Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitengrachtstraat 55, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Views Guesthouse is 'n gastehuis, in die dorpie, Piketberg, aan die voet van die skouspelagtige Piketberg.

Akkommodasie word gebied in kamers met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens, of in 'n suite met 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of 'n bad, behalwe die kamers met 2 enkelbeddens wat 'n badkamer deel. Geriewe sluit lugversorging, 'n slim-TV met WiFi in. Alhoewel ontbyt nie ingesluit is by die tariewe nie, is dit op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Daar is 'n swembad, veilige parkeerplek en braaigeriewe op die perseel vir gaste se gebruik.

Die verblyf is ook naby skole, besighede en die munisipaliteit.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.8
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Een groot lekker kyer, pragtige omgewing. Fantastiese plekkie om te bly, baie lekker tyd gehad en sal enige tyd aanbeveel.
Jun 2024
Janu C
5.0
Baie rustig en mooi. Baie netjies en skoon. Hulle was baie behulpsaam en het gehelp dat ek later kon incheck. Sal definitief aanbeveel.
Feb 2024
Joseph M
5.0
It was great one. We have a nice stay but one thing is when it was time to bath there was no soap available. Which was not.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Frank A
Saam met lewensmaat
4.2
Satisfactory. Overpriced. There were a couple of things that were disappointing for the price charged. 1. There were no pedestals with ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Stephanus B
Saam met lewensmaat
4.0
Rustige en vriendelike atmosfeer en diens. Pragtige uitsig, veilige parkering, deel van leefkamer en kombuis en behulpsaamheid maak dit 'n treffer oor...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Buitengrachtstraat 55, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Views Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Piketberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitengrachtstraat 55, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfx6bQIhgq7W2ARZvhJXvv7Exzc6BwXhTVPiJcnq9BAmaJCorYf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 18 5 1 4 55 Buitengracht Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.902303918323 18.749360812967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang