Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village in Hatfield

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Banie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie dankie vir 'n huis, weg van ons huis af! Hierdie gerieflike oornag eenhede is strategies geleë en baie veilig. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig en ons het ons tyd hier terdeë geniet. Ons kan The Village in Hatfield werklik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hylettje K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Rustig en veilig. Gerieflik, veilig en naby Tukkies. Vriendelike en behulpsaam. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderlik. Van die oomblik wat ons daar ingestap het, was die mense vriendelik en baie behulpsaam. Die ontbyt was wonderlik. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irmi D
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Gemaklik. Gemaklik en naby universiteit en nodige winkels.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.2
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elzabé M
1 nag Gesin met tieners
0.0
Feb 2025

Reis na Tuks kampus. Die eenheid was nie onaangenaam nie en meeste goed is daar wat mens nodig sal kry. Ons het net verskriklik warm gekry en die dakwaaiers draai skaars om 'n verskil te maak. Daar was 2 losstaande verkoelers, maar die een het net warm wind geblaas en die ander een het bietjie koud gemaak en dan stop dit agv van 'n error message. Die krag was ook geruime tyd af die middag waarvoor ons geen antwoord kon kry hoe laat dit sou aankom nie. Die hek motor by ons eenheid was ook buite werking en ons moes vanaf die ander kant af deurstap om by ons eenheid te kom. Ek verstaan goed gebeur buite mens se beheer, maar sorg asb dat julle ordentlike waaiers het in hierdie verskriklike hitte. Ons het bitter min geslaap omdat dit ons so warm gekry het. Ons het gedurende die nag opgestaan en op die trappie gaan sit van die deur om af te koel. Ons ondersteun graag plekke wat waarde vir mens se geld bied.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Bernelee M
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Thoroughly enjoyed the stay! Very lovely hosts who made it an enjoyable stay! We had such a lovely stay! Good location, value for money. The hosts were very accommodating and paid attention to detail! Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin G
1 nag
5.0
Sep 2024

Lekker gekuier saam met ons vriende. Dit was 'n lekker ervaring, met al die fasiliteite wat ons nodig gehad het. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Briget B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Comfortable and good location for visiting our son at UP. Very comfortable and convenient stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Philip V
1 nag
5.0
Jul 2023

Oornag. Baie vriendelike ontvangs. Netjies en skoon. Deeglike aandag aan detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esme
The Village in Hatfield
Goeiedag Almarie Baie dankie vir die mooi terugvoer, sien daarna uit julle weer te ontvang!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arcadiastraat 1252, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e6e93d31ddfc2af8efa2cece100a8ceb5619107911bb6ea73d1ac8e02a552ddb901a5b82354ad55fcdf6f5da1c173f2624a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 1252 Arcadia street Hatfield 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.746931 28.242547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang