The Vines Constantia
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quintus-weg 22, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
The Vines Constantia is in Constantia, 'n wynproduserende voorstad van Kaapstad, geleë. Hierdie huis is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die laaste slaapkamer het 'n dubbelslaapbank. Die eerste gastebadkamer het 'n bad en 'n stort en die laaste badkamer het net 'n toilet. Handdoeke en beddegoed word voorsien.
Daar is 2 sitareas wat elk 'n gemaklike rusbank het. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser en 'n mikrogolfoond toegerus. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Daar is ook 'n eetarea.
Gaste kan die privaat swembad geniet, Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin besoek of 'n bietjie tyd by die World of Birds te spandeer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Quintus-weg 22, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Constantia Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quintus-weg 22, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang