Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Water Tower

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R910 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Water Tower is 'n spesiale ervaring en is in 'n aangename tuin in die hartjie van Nieu-Bethesda. Nieu-Bethesda is 'n oulike klein dorpie met baie restaurante en koffiewinkels.

Die toring het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort en 'n kompostoilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die wêreldbekende Uilhuis is in die hartjie van die dorpie en is 'n trekpleister wat jaarliks deur meer as 15 000 besoekers besoek word. Gaste kan aktiwiteite soos fietsry, voetslaan, bergfietsry, wildritte, voëlkyk en perdry in die area geniet. Nabygeleë besienswaardighede sluit Camdeboo Nasionale Park en die Vallei van Verlatenheid in. Gaste kan ook die Kompasberg uitklim.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Grondpad
Verwarmer
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Riaan C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf en naby alles wat lekker is. Vreeslik lekker gebly na ons in die reën opgedaag het. Alles was lekker ingerig en ons het baie lekke...
Sien meer
Mrt 2025
George E
Saam met lewensmaat
5.0
Die dorpie is besonders en iets uit die oertyd, nog nooit so iets beleef nie. Baie uniek, nie enige iemand sal in die watertoring kan slaap nie agv. d...
Sien meer
Mrt 2025
Johann101 N
Saam met vriende
5.0
Baie aangenaam, skoon, netjies en lekker! Sien sterre.
Des 2024
Rika B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker maar anders. Dit was iets anders gewees.
Nov 2024
Henry W
Saam met lewensmaat
5.0
Aards, interessant en aangenaam. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Interessante en aangename verblyf met 'n ander perspektief. Ons het lekker gebly...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 327

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Water Tower het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 910
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb597d46fa09fb010f7ce8fccb744c06757ae19d4b1adc61a0c0683766bdbb2324b96a15fa020640673bec4d66fef75b4bd28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 Martin Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.8652034 24.5521132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011