Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Waves 1002

Mo.
24ste24Mrt
Di.
25ste25Mrt
Wo.
26ste26Mrt
Do.
27ste27Mrt
Vr.
28ste28Mrt
Sa.
29ste29Mrt
So.
30ste30Mrt
Mo.
31ste31Mrt
Di.
1ste1Apr
The Waves 1002
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Besprekingsfooi van R195.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

ID/paspoort word vereis by inklok.

R195 besprekingsfooi sal per bespreking gehef word.

Tariewe word per dag gekwoteer.

Geadverteerde tariewe en minimum verblyf is seisoenaal.

Vertrekskoonmaakfooi sal per bespreking gehef word.

Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n komplimentêre mid-verblyfskoonmaak met vars linne insluit.

'n Standaard sleutel- en breekskadedeposito is voor of met inklok betaalbaar. Hierdie bedrag hang af van die standaard van die woonstel en kan volgens die eienaar/bestuur se diskresie verander word

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 545
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 545
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Waves, op die hoek van Coral- en Foamstraat, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAada06da5c89177bdc690b889778ee072b5cf8659d73024d2944dab14ec371e792a135ad57a9b70f4a009204e8f2cedacfc4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 545 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 The Waves, Cnr of Coral & Foam Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.817382210287 18.474870622158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456