The Waves 806
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quayside 806, Signal-weg 40, Durban Point Waterfront, 4069, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
The Waves 806 is 'n selfsorgwoonstel met 'n pragtige uitsig oor die see en die stad. Dis in 'n woonstelkompleks in Quayside Point Waterfront, Durban en die kompleks is sowat 800 m vanaf Vetch's Beach en New Beach is 2,7 km ver.
Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 5 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, elektriese stoof, oond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek. Die sitarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die glasstapeldeure lei na die balkon met meubels en 'n lieflike see-uitsig. Gasbraaigeriewe is beskikbaar. Gaste het toegang tot die gedeelde plonspoel in die kompleks en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Quayside 806, Signal-weg 40, Durban Point Waterfront, 4069, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Waves 806 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Point Waterfront South Beach Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Quayside 806, Signal-weg 40, Durban Point Waterfront, 4069, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang