Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Well Gastehuis en Retreat

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

DOREEN Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir The Well Gastehuis en Retreat
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Andrew E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew E

Baie netjiese en veilige plek. Dankie julle.

Ons het baie lekker gebly, alles was bakgat en netjies. Julle is tops. Baie dankie.

The Well Gastehuis en Retreat se terugvoer

Dankie, man! Dit was heerlik om jou te ontmoet.

The Well Gastehuis en Retreat
Petrus S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S

Baie mooi en opgepaste plekkie en skoon en netjies.

Baie mooi en stil gebied en maklik om te kry. Vriendelike diens, ons het die hele huis vir onsself gehad en dit is die mooiste plek en so rustig.

The Well Gastehuis en Retreat se terugvoer

Dankbaar vir julle, ook dat jul The Well saam my kon geniet en mooi agtergelaat het!
Let it be Well!

The Well Gastehuis en Retreat
Lizelle D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle D

Gasvry, vriendelik ontvang. Netjies en skoon.

Sal definitief weer gaan kuier, was rustige omgewing, warm geslaap in winteraande. Geen moeite was ontsien, Doreen het elke versoek vinnig en vriendelik hanteer. Het tuis gevoel.

The Well Gastehuis en Retreat se terugvoer

You were definitely the kindest guests, wish all my guest would be like you.

The Well Gastehuis en Retreat
Tina G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Tina G

Die dame was baie vriendelik, maar volgens die advertensie is dit 'n teerpad.

Nêrens was daar vir ons gese of aangewys van 'n baie lelike grondpad wat gery moet word nie. In 'n land waar ons almal weet van loadshedding dink ek regtig dat gastehuise voorsiening moes gemaak het by nou al vir die loadshedding.

Gert R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R

Netjies en stylvol. Vriendelike ontvangs.

Baie mooi plek. Die eienaar het ons gul ontvang.

Migiel R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Migiel R

Baie lekker oornagplek.

Die huis is baie netjies en goed toegerus. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oornag.

Lynne L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne L

Baie lekker, veilig en rustig

Baie vriendelik , netjies en skoon. Pragtige huis.

Nelia O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia O

Twee nagte oorgebly. Baie positiewe ervaring.

Die fasiliteite wat ons van gebruikgemaak het was netjies en skoon. Die tuintjie het ook 'n groot rol gespeel om die ervaring baie positief te maak aangesien my twee yorkies na hartelus buite kon baljaar in 'n veilige omgewing. Die huis is pragtig gemubileer en alles spreek van baie goeie smaak vanaf die eienaar se kant! Baie dankie vir die naweek se oorbly. Ek sal die plek verseker aanbeveel en self ook weer van gebruikmaak!

The Well Gastehuis en Retreat se terugvoer

Dankie Nelia, jul was model-gaste en dit was 'n plesier om julle te kon ontmoet. Hoop om jul gou weer te kan ontvang. Dit is 'n voorreg.

The Well Gastehuis en Retreat
Tanya F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya F

Victorian house.

The house has a very warm feel to it. With small garden outside each exit. Organised parking for all the visitors.

Leanie M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie M

Gerieflik.

Het baie gerieflik oornag. Alles is daar wat benodig kan word. Het wel 'n televisie gemis.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Residency-laan 3, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJhZWZjZmM0LTllMjctNDg3OS1iNDJjLTlmY2ViM2ZhZjJjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 3 Residency Lane Kroonstad 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.665895780509 27.23690316081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang