Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Well Gastehuis en Retreat

Gastehuis
 1 Beskikbaar
1
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofslaapkamer in die hoofhuis het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad en aantrekkamer. Die kamer het toegang tot 'n klein, privaat tuintjie met dubbeldeure vanaf die slaapkamer. Ontbytgraan, melk, koffie, beskuit en vrugtesap word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt kan teen 'n ekstra per persoon voorsien word.
Dit sluit sap, graan, jogurt, 'n vrugte en 'n toebroodjie in. Dit is 'n wegneemete.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Residency-laan 3, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA420cb96b3f5e75abbdfb40e1572d9f634528d408c12935f9d222531ba38f6c85d33735a973032e2c1b2f685bc79f79ffebd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 3 Residency Lane Kroonstad 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.665895780509 27.23690316081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang