Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Whale's Tale Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westcliff-weg 86, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 240 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Whale's Tale Guesthouse bied 'n pragtige see-uitsig en dis in Westcliff tussen Hermanus se nuwe hawe en die middedorp geleë. Die gastehuis bied maklike toegang tot die kranspaadjie met lieflike uitsigte, verskeie plantspesies en die geleentheid om die suidelike noorkapper gedurende die walvisseisoen te sien.

Die kranspaadjie bied 'n pragtige en ontspanne stappie na die middedorp met 'n verskeidenheid restaurante, kunsgalerye, winkels en die gewilde ou hawe.

Verblyf word in 4 smaakvol versierde slaapkamers met lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi aangebied.

The Whale's Tale Guesthouse bied ook gratis parkeerplek, 'n kuierarea buite en 'n swembad op die dek vanwaar gaste die uitsig oor die see kan aanskou.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Justin P
Saam met lewensmaat
5.0
This is the place to stay, no compromise. It was amazing, this place is awesome and so are the staff, spotless and friendly, everything...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Juanita K
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag was baie lekker. Ons het vir seker lekker gebly, 'n skoon en netjiese plek met baie gasvrye personeel. Breakfast was ook heerlik. Bietjie omwee...
Sien meer
Nov 2024
Charl V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal dit vir seker aanbeveel. Ons het die verblyf baie geniet en heerlike ontbyt.
Sep 2024
Mariekie S
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Verblyf was uitstekend, dankie.
Aug 2024
Ina C
Saam met lewensmaat
4.6
Baie lekker. Baie lekker gebly met 'n baie mooi uitsig.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Westcliff-weg 86, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Whale's Tale Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 240
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 240
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westcliff-weg 86, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33fc8c604e5e9842fffffcd53a1e96becaa9590afecbfd076320e3992cdbd89a2a7bf8cc92de66cddbe97776642a24189d3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 240 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 86 Westcliff Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.42879 19.22645

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang