Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The White Cabin

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Stevan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Baie geniet. Sal weer teruggaan. Baie gelukkig met die diens en skoonheid van die plek. Baie bekostigbaar gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialna H
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Goeie waarde vir geld. Verblyf geniet. Baie lekker gebly en huis was netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elwira J
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Sal definitief aanbeveel en weer kom kuier. Baie lekker oorgebly. Netjiese verblyf en alarmstelsel gee ekstra gemoedsrus. Loadshedding ligte in kamers was handig toe die krag af was Sondag oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie T
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Pragtig, skoon en netjies. Dit is 'n pragtige huis met al die geriewe wat jy nodig het. Heerlike elektriese komberse op die beddens, 'n baie lekker stort, goed ingerigte kombuis en keurige dekor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirkie V
1 nag
4.8
Okt 2024

Heerlik gekuier al was dit net 'n kort tydjie. Baie lekker verblyf gehad. Voorstel is om 'n veilige omheining om die huis aan te bring. Verder geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ida P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Lekker ontspan. Huis is baie gerieflik. Genoeg breekware en die ysmasjien en skottelgoedwasser was 'n lekker bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

The White Cabin is very nice. The White Cabin is very clean and all amenities are provided, good location and a huge yard for dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Lekker rustig voor die kaggel ontspan. Baie lekker gebly, presies soos wat dit op die fotos wys. Goed ingelig deur die eienaar. Sal beslis weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heilie V
Kort verblyf
4.4
Jun 2024

Ons sal beslis eendag weer kom. Dankie, dit was lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carmen L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Cozy and relaxing. We thoroughly enjoyed our stay at The White Cabin. The facilities provided everything we needed for a quick family getaway, and we were able to bring our two dogs with us. The dogs thoroughly enjoyed the lovely big yard. The host was easy to contact and made sure we had everything we needed. The cottage also had load-shedding lights in every room, which came in very handy (as there was a fair amount of load-shedding during our stay). The location is a bit noisy due to the proximity to the train tracks, and there is currently construction going on nearby, but it bothered the one dog more than it bothered the humans .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lethabo-straat 367, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fa9f29c4c08b1efb71b9f836b48472fd667b3a0eb1d6dca26f09d20de6680a7e3eebeef9a9d01d939fa4205d2b3693d1ae0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 367 Lethabo Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.4131051519 30.104088080145

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345