Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Andre D
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Fantasties! Weer het nie elke dag saamgespeel, maar die res was wonderlik. Die beste verblyf ooit! Ons sal nooit weer op 'n ander plek bly in Mosselbaai nie. Die mooi seeuitsig is 'n bederf. Die verblyf is fantasties, dis jou huis weg van jou huis af en daar is alles waaraan jy kan dink om nodig te kry. Die White House Mossel Bay Self Catering Apartment is die beste plek om te bly. Natascha is die beste gasheer en het ons so bederf. Dankie dankie! Ek het die verblyf inligting alreeds wyd gedeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natascha
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment
Baie dankie! En groit Plesier! Sien uit om julle weer by ons te akkommodeer! Groete

Dean N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Baie netjies, pragtige uitsig en alles wat nodig is was beskikbaar. Die White house was op 'n baie mooi area, uitsig was pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natascha
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment
Baie Dankie, bly julle het dit geniet! Julle altyd welkom.

Henriette T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Was rustig en naby alles. Die uitsig is asemrowend en my hondekind was veilig omdat dit omhein was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natascha
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment
So bly Woefster het dit ook geniet! Altyd Welkom! Groete

Harry V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2023

Mooi area en beskik oor alles wat benodig word vir 'n selfsorg-eenheid. Ons was baie goed verwelkom deur Natascha met welkom-ietsies. Die plek het 'n pragtige uitsig oor die see en die seeklanke is duidelik hoorbaar. Geleë naby besighede wat benodighede vir selfsorg bied. Kan werklik nie kritiek lewer nie behalwe soos Natascha genoem het oor die pad se geraas. As ek 'n voorstel kan maak: Gradeer die hoofslaapkamer se bed op na n "Queen"-grootte. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Natascha
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment
Hi Harry, baie dankie vir die mooi resensie, sal beslis kyk na 'n koningingrootte bed vir hoofslaapkamer. Dankie vir julle kuiertjie en sien uit om julle weer te verwelkom. Groete, Natascha.

Lee-ann D
Kort verblyf
4.4
Okt 2023

Pragtige see-uitsig. Baie skoon en netjiese plek. Die eienaars doen baie moeite met die plek en daar is baie ekstra goedjies wat hulle in die plek sit wat mens baie welkom laat voel. Dit is 'n groot plek met 'n fantastiese see-uitsig. Net 'n jammerte dat dit reg op die hoofpad is, so die karre maak baie geraas. Maar verder is hierdie beslis een van die beste plekke waarin ek nog ooit gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natascha
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment
Baie Dankie! Was n plesier om julle by ons Plekkie te hê. Mooi bly!

Daneil K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2022

Pragtige, netjiese huis met vriendelike diens! Pragtig skoon, netjiese huis met asemrowende uitkyk op die see. Die beste gasvrou ooit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Natascha
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment
Baie dankie, was so lekker om julle almal te ontmoet. Sien julle volgende keer.

Adriaan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2021

Baie mooi uitsig. Goed ingerigte plek met uitstekende diens van eienaars. Uit hul pad gegaan om ons tyd spesiaal te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Natascha
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment
Baie dankie Marlene, julle altyd welkom! Sien uit om julle weer te sien! Groete

Georgina D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2020

Fantastiese, Natasha is n besonderse mense. Ek as n Xhosa het absoluut welkom gevoel.10 uit 10 vir The white house. Ek verseker weer by The white house gaan tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Natascha
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment
Baie Dankie Georgina. Ek probeer altyd my bes om my gaste welkom en veilig te laat voel by The White House en in Mosselbaai. Groete!

Hannes De Lange D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Pragtige uitsig oor die baai, netjies en skoon en vriendelike diens. Pragtige plek wat goed onderhou word. Eienaar het uitstekende diens gelewer, veilige parkering en die mooiste uitsig. Lekker braaiplek, huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het en DStv. Ons hondjie was ook welkom. Baie dankie ons het lekker gebly in Mosselbaai, sal enige tyd weer besoek ─ waarde vir geld. Dankie aan The White House se personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natascha
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment
Hi Hannes en familie en woefie, Baie dankie vir die mooi resensie. Was rerig 'n plesier om julle by ons te he! Julle altyd welkom om ons weer te besoek! Ons sal dan beslis kyk dan ons 'n bootrit kan insit! Groete

Cheryl V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Awesome place. Clean, best view, priceless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natascha
The White House Mossel Bay Self Catering Apartment
Hi Cheryl, Dit was 'n absolute groot plesier om julle hier te hê. Wens ons kon nog 'n boot trippie ingesit het, maar daar is altyd 'n volgende keer! Dankie ook vir julle wat so mooi na ons Plekkie gekyk het. Julle is altyd welkom. Dankie vir die heerlike koekies. Groete vir die hele familie en sterkte met die trou reëlings! Natascha en Pierre

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Natascha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 1a, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwOWUzY2RhLTNjYTYtNGY0Zi1iM2ZmLTZhOTk5OWU4YzMyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 1a Long Street Die Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.179260899183 22.136603593826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang