The Wild Mushroom Guest House
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Digteby Estate 39, Vlotteburgweg, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
- Vanaf R2 002 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Wild Mushroom is slegs 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe via die N2 en die R310 geleë, en is 'n kort entjie se ry vanaf die historiese middedorp van Stellenbosch. Dit is ideaal geleë tussen bekende wynlandgoedere en restaurante. Dié Kaapse Wynland-plaashuis bied luukse Stellenbosch-verblyf op sy beste.
Verblyf is beskikbaar in 8 pragtige luukse suites wat 2 volwassenes kan akkommodeer en elkeen individueel gestileer en gemeubileer is. Elkeen vertel die verhaal van 'n spesifieke sampioenspesie. Alhoewel die dekor van elke kamer verskil, is hulle almal ingerig met ekstra-lengte koninggrootte-beddens en plasmaskerm-TV's met DStv. 'n iPod-vriendelike musieksentrum met radio, alarm en CD-speler is ook in elkeen van ons Kaapse Wynland-suites beskikbaar. Wi-Fi is oral in die hotel beskikbaar. Lugversorging, ondervloerse verhitting en verhitte handdoekrelings verseker maksimum gerief in die somer- en wintermaande.
'n Volle fynproewersontbyt, onder die prieel in die binnehof, lui die belofte van die res van die dag in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Digteby Estate 39, Vlotteburgweg, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
- Gaste dink The Wild Mushroom Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Digteby Estate 39, Vlotteburgweg, Stellenbosch, 7613, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang