Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wilderness Hotel

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2025 tot 30 Apr 2025.

  • Kapasiteit: 446 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 6, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 960 R1 568 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Wilderness Hotel is in die kusdorpie Wildernis, halfpad tussen George en Knysna op die Tuinroete geleë. Dié dorpie is uiters bekend vir sy strandmere, lang wit strande en uitkykpunte teen die berg waar jy die walvisse en dolfyne kan dophou. Die hotel bied 'n wye verskeidenheid geriewe, ideaal vir sakereisigers, paartjies, gesinne of kleiner groepe.

Ons het 150 slaapkamers, elkeen smaakvol en gerieflik gemeubileer. Elkeen van die kamers is toegerus met koffie- en teemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lugversorging.

Daar is ook 'n verskeidenheid doendinge op die perseel, waaronder 'n skoonheidsalon, 2 swembaddens, 'n rolbalbaan, 2 tennisbane, 'n muurbalbaan, putt-putt, braai-areas, onbeperkte WiFi en veilige parkeerplek. Daar is ook 6 banketsale en konferensielokale asook 'n trou-venue. Ons restaurant bedien daagliks 'n heerlike buffet-ontbyt en middagete en aandete is ook beskikbaar. Die grootste saal kan tot 300 afgevaardigdes in 'n teater-styl akkommodeer.

Daar is hope doendinge in die omgewing waaronder perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, begeleide staptoere, bergklim, swem en tennis. Die hotel is net sowat 45 minute se ry vanaf Mosselbaai en Knysna af en minder as 'n uur van Oudtshoorn af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 177 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Herman B
Saam met lewensmaat
5.0
Most relaxing, and comfortable in a beautiful environment. Beautiful place, with a relaxing environment, spacious, friendly staff, and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Lelan D
Saam met vriende
5.0
Kamers, uitsig, ontbyt, personeel: Amazing. Ongelooflik lekker, baie mooi kamers met die mooiste uitsig. Het twee keer kamers geruil, en toe by die pe...
Sien meer
Aug 2024
Annemie C
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik! Dit was heerlik. Die ontbyt dek alle smake- my 4-jarige kon soveel sprinkles op wafels eet soos hy wou.
Mrt 2024
Antjie L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, personeel hulpvaardig, ontbyt fantasties. Het heerlik gekuier, binne loopafstand van restaurante en winkels. Ontbyt fantasties. Personeel...
Sien meer
Jan 2024
Erica C
5.0
Lieflik! Pragtig skoon, heerlike ontbyt, vriendelike, hulpvaardige personeel. Sien sterre.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Annalize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 177

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • George-weg 6, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Wilderness Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 960
R 1 960 R 1 568
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 960
R 1 960 R 1 568
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 446 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 6, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3ZGRmMWZhLWMzMzctNDIzYS05MWE4LTcxNGE2NjUyMjhlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 960 nouVanaf R1 568 per nag, vir 2 mense 177 5 1 5 6 George Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.993055555555 22.5769015291

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang