Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Windsock

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 28 Februarie 2025. Bespreekbaar tot 29 Des 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patriciaweg 44B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R7 500 R5 250 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Windsock is 'n luukse selfsorg-vakansiehuis met 'n 180 grade-uitsig oor die see in Ballito. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Dié huis het lugversorging, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer bied direkte toegang tot 'n stoep met 'n see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer wat onderskeidelik 'n stort, wasbak en 'n toilet en 'n bad, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die moderne oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en die sitarea langsaan het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot DStv en Netflix, maar gaste moet met hul besonderhede aanteken. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n groot, verhewe houtdek met stoepmeubels, gas- en Weber-braaigeriewe en 'n sitkamerstel. Dit is die ideale plek om die seisoenale walvisse, dolfyne, vissermanne en honde te sien wat op die strand speel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • Patriciaweg 44B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 500
R 7 500 R 5 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf R7 500
R 7 500 R 5 250
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patriciaweg 44B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad4a01feba3a9f2db477f3f523550c1e308a811b08d44b8d97eaa0cffcb226827dd08fa82bece4165b622844a12eb1c00c19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 500 nouVanaf R5 250 per nag, vir 6 mense 44B Patricia Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.544823181182 31.211035256206

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang