The Wright Place
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat, Eenheid 5 Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Wright Place is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Langebaan, Wes-Kaap. Dit bied 'n gerieflike basis om hierdie kusdorp te verken.
Hierdie woonstel is op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed vir 'n kind bo. Die badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met stroomdienste en 'n etenstafel. Dit lei na die balkon met 'n ingeboude braai. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 1 veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby winkels en restaurante en Langebaan se strand is slegs 350 m ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tammi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Hoofstraat, Eenheid 5 Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink The Wright Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat, Eenheid 5 Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang