Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thesen Island Loft Apartments

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Margot E
1 nag
5.0
Mrt 2024

Absoluut lieflik, nog mooier as die fotos. Dit was 'n lieflike plek, en stapafstand na alles. Ongelukkig raas dit net baie by Tapas vir die wat dalk vroeg in die bed wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Absolutely enjoyed my stay and will definitely stay there again. Perfect location if you enjoy the buzz of people and being in the centre of it all. Literally in walking distance to everything. Beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Killer location! One of my best experiences by far. This little gem not only surprised my wife and me but was absolutely perfect to help us celebrate our 25th wedding anniversary in style. Thank you to the owners of this wonderful spot!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Thesen Island Loft Apartments
Hi Willem, Thank you for your review. We are very happy that you enjoyed your stay at the Island Forest Loft and hope that we will be able to host you again in the future. Congratulations on your 25th wedding anniversary, may there be many more blessed anniversaries.

Deborah M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Will definitely be back. Loved our stay. Beautiful apartment with quality linen and appliances. A little bit noisy at times, but nothing that a glass of wine and a pair of earplugs couldn't sort out!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Thesen Island Loft Apartments
Thank you for staying with us, we are glad that you enjoyed the apartment.

Barend J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Uitstekend. Goeie fasiliteite en uitstekend toegerus. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ansulaine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantastiese plek! Skoon, netjies en perfek geleë. Sal beslis weer daar wil bly in die toekoms! Ek kan Thesen Island Loft Apartments 100% aanbeveel. Parkering is naby. Selfs liggies wat gelaai is vir load shedding. Soveel fyner detail! Pragtig gemeubileer! Wens ons kon langer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Thesen Island Loft Apartments
Hi Ansulaine, Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het en baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te huisves. Groete Dirk

Natalie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

What a gem of a place. Beautifully decorated with all of your needs catered to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew N
1 nag
4.6
Jul 2023

One night in and out. Great location and a perfect setup for a quick stopover. Was extremely cold in Knysna and the unit could do with a blanket or heater as there is nothing currently in the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dirk
Thesen Island Loft Apartments
Hi Matthew, Thank you for your review and thank you for staying with us. I'm glad that you enjoyed your stay. Please do not hesitate to let us know where we can improve, especially on value for money and customer service. We hope that we will be honoured with more stays in the future. Kind regards, Dirk

Juanita D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Netjiese en baie moderne woonstel. Ons het baie lekker gebly. Ongelukkig is die ligging van die woonstel nie ideaal vir 'n rustige weeksvakansie nie. Die woonstel is 5 m van die kuierplekke af. Die harde musiek en lawaai het meeste aande eers na twaalf bedaar. Die woonstel sal ideaal vir jonger mense wees wat nie omgee vir min slaap nie. Woonstel self is uitstekend toegerus met net die beste van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cameron P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Goed toegerus, goed geleë. Baie lekker plek om te kuier. Sal dit nie aanbeveel vir iemand wat 'n stil tyd soek nie, maar ons het nie stil tyd gesoek nie. Reg in die middel van Thesen Island en geen rede om enige plek te ry vir restaurante of drinkplekke nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 282
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 282
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: TH30 Saffron Lane, Thesen Harbour Town, Knysna, 6271, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa053ffcd7d0e591babb50b67b36b83b00737787dd37f6451daf613846869f2c08d50cf4b629801659981a478ab254b8abb66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 282 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 TH30 Saffron Lane Thesen Harbour Town 6271 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.048567 23.048163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang