Thesen Islands Penthouse
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Th44, Thesen Harbour Town, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thesen Islands Penthouse is 'n luukse dakwoonstel wat die beste in gerief, smaak, uitsigte en geriewe bied.
Die woonstel het 'n oopplan-leefarea wat lei na 'n groot balkon met 'n uitsig oor die Knysna-koppe. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en bad.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met kringklank. Die slaapkamer en sitarea het beide lugversorging en die badkamer en kombuis het ondervloerse verhitting.
Die woonstel is na aan verskeie bekroonde restaurante op Thesen-eiland inslutiend Ile de Pain, 34 Tapas en Oysters, Srocco en Quay 4. Die dakwoonstel bied luukse verblyf en 'n mooi uitsig oor die Knysna-strandmeer aan oordeelkundige gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 26
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Th44, Thesen Harbour Town, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Thesen Islands Penthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Theseneiland Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Th44, Thesen Harbour Town, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang