Pick your preferred language

English

Afrikaans

Ons ervaar tegniese probleme wat ons telefoonlyne affekteer. Stuur asb. vir ons 'n e-pos na besprekings@lekkeslaap.co.za
Gastehuis in Ventersburg

Third Rock Guest House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.1
Petro P
1 nag
5.0
Feb 2025

The best. Will definitely go there again. What a beautiful and friendly guesthouse. The host welcomes you at your car. Fully equipped kitchen and stone swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilmar V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Great, a definite stop over next time we come this way. Warm and engaging host. We were made very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keith
Third Rock Guest House
Thank you very much. It was a privilege hosting you and your wife.

Tersia P
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2025

Value for money. When we arrived in the town, it was a little scary because the town and surroundings are not the best. But the guest house itself was neat, very clean and tidy. Our host was very gracious and accommodating. The garden was a treat for the children. The surroundings are a little noisy, but nothing the host can do about it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vollie V
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Des 2025

Sal nie plek aanbeveel nie. Kamer en badkamer was skoon.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Keith
Third Rock Guest House
Hallo Vollie, Baie dankie vir jou terugvoer. Ons opregte strewe is om reg te stel dit waarmee ons gaste ongemaklik is. Daar is egter 'n paar kwessies wat ek wil uitlig; (1) Dit is vir my die eienaar, 'n beginsel saak om my gaste persoonlik te ontvang net soos wat ek met julle gedoen het. Ek lig die gaste in oor dinge soos veiligheid, WiFi, die kampkombuis, die plaasdam, check-out tyd, naaste winkels en restaurante, selfs 'n bietjie geskiedenis oor die dorp indien gaste belangstel, ens. Ek bly gewoonlik in die nabyheid sodat ek onmiddellik kan reageer as die gas my nodig het. Omstreeks 22h00 daai aand het jy my ge-WhatsApp en gekla oor geraas van gaste in 'n nabye kamer. Ek het onmiddellik, en ek beklemtoon weereens onmiddellik, die gaste aangespreek waarna hulle die geraas minder gemaak het en kort daarna gaan slaap het. (2) Jy erken darem die kamer en badkamer was skoon. (3) In die parkeerterrein het ek aan julle verduidelik dat daar 7 kameras op verskeie plekke in en om die gastehuis is, ons van 'n sekuriteitsmaatskappy se dienste gebruik maak asook 'n reaksie-eenheid. Vandat ons ongeveer 10 jaar begin het, was daar nog nooit inbraak in die gastehuis of voertuig van 'n gas nie.

Roelof K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Goeie oornag slaap, met al die geriewe wat nodig is. Spur en eetplekke naby. Net oornag geslaap die 21 Sept en 24 Sept 2024. Vriendelike ontvangs deur Keith. Netjiese kamer, met twee enkelbedden, koffie/tee met suiker en poeiermelk. Dit was baie aangenaam. Warm en snoesig geslaap met die ekstra komberse, na 'n warm stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Was goed om daar af te pak en tot rus te kom! Dankie daarvoor! Heerlik! Gasheer was so behulpsaam en vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank U
1 nag Saam met vriende
4.4
Mei 2024

Nice overnight stop off the general route for us, but alongside N1 highway. Very pleasant stay. Attentive host. Good communication.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Lekker oornag slaapplek met als wat jy nodig het. Ons het lekker geslaap. Alles was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rudolph N
1 nag Gesin met tieners
1.2
Des 2024

Glad nie oorgebly nie en het geld verloor vir 'n onveilige area. Nee, ons het die akkommodasie van die hand gewys en besluit om reguit deur te ry tot eindbestemming. Ligging van gastehuis het ons redelik gepla en het geensins veilig gevoel om oor te slaap nie. Die plek het 'n reuk wat my familie gepla het en is die plek geleë in 'n baie onveilige area alhoewel ons vir seker gegee is dat ons veilig sal wees, het ons nie so gevoel nie, daarom het ons nie oorgeslaap nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Michael A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

It was a convenient stopover. The facilities at Third Rock Guest House were just what we wanted for a stopover and the host was very friendly and made us feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Keith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 595
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 595
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 595
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2D Naude Street, Ventersburg, 9450, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzMzgwZDI1LWU4ZDktNGQ4My05NDE3LTkyMzMyODc2MzQ2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 2D Naude Street Ventersburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.086220990595 27.139407639217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang