Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thirsty Falls

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 34, Wagenpadspruit Plaas, Rustenburg, 0346, Noordwes
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Thirsty Falls is 'n gasteplaas wat hoog teen die suidelike hange van die Magaliesberg, 25 km buite Magaliesburg en 35 km voor die dorp Rustenburg, geleë is.

Verblyf word in 1 eenheid met slaapplek vir 2 gaste gebied. Die eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Gaste het toegang tot 'n eko-swempoel met natuurlike water en moerasplante wat sorg dat die water skoon en helder bly. Daar is ook 'n lapa-area met uitstekende uitsigte vanwaar gaste kan voëlkyk of hulle kan lekker die plaas te voet gaan verken.

Aktiwiteite in die omtrek sluit wildbewareas, boomtoptoere, warmlugballonritte, perdritte, forelhengel, kersmaak-werkswinkels, dagspa's, en winkels in. Magaliesburg het ook bekoorlike winkeltjies en restaurante, terwyl Rustenburg al die geriewe van 'n groot dorp bied, soos 'n winkelsentrum en verskeie besienswaardighede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Marie V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier en Magaliesburg ontdek. Heerlik in die bosveld gekuier, lekker rustig op die stoep gesit en die sonsondergang geniet. Ons is gasvry ont...
Sien meer
Mar 2024
Johan T
Saam met lewensmaat
5.0
Peace and quiet. Relaxed. We enjoyed our stay very much. The unit was perfect and comfortable, and we enjoyed the peaceful surroundings...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Kosta K
Saam met lewensmaat
5.0
Our hosts were very accommodating and friendly. We recommend Thirsty Falls Nature Retreat for. Very relaxing and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Gerdus T
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig, rus en vrede en vriendelike gashere. Die eenheid was mooi skoon en netjies. Die gashere was baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig...
Sien meer
Aug 2023
Natasha B
Saam met lewensmaat
5.0
Wegbreeknaweek. Die ideale plek vir 'n wegbreeknaweek. Rustig, stil en veilig. Gasheer en gasvrou is vriendelike mense en laat jou tuis voel.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

jenny Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 65

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Deel 34, Wagenpadspruit Plaas, Rustenburg, 0346, Noordwes
  • Gaste dink Thirsty Falls het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 34, Wagenpadspruit Plaas, Rustenburg, 0346, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwODVhYWMyLWJkZjctNGJmMS1iNDZmLTk4N2QwYWRjOTYxMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Portion 34 Wagenpadspruit Farm 0346 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8619 27.3656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang