Tholo Lodge
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Bank- en Joubertstraat, Zeerust, 2865, Noordwes
-
Vanaf
R550R468 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Welkom by Tholo Lodge in die Marico-vallei in die Ngaka Modiri Molema-distrik van Noordwes. Daar is groot beesplase in die omgewing en hier word ook met koring, mielies, tabak en sitrus geboer. 'n Fluoriet- en chromiet-myn is in die omgewing. Die toerisme-industrie is ook besig om te ontwikkel.
Tholo Lodge is 'n lieflike lodge met 'n bosveld-atmosfeer in die dorp. Al ons kamers is en suite. Verder is daar 'n kontantkroeg en 'n grootskerm-TV (ideaal vir sport), 'n boma, veilige parkering en geslote-kringtelevisiekameras.
Die lodge is naby die hoofpad na Botswana en is ook naby die N4.
Let wel, daar vind tans konstruksie op die perseel plaas, maar al ons bestaan eenhede is steeds beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Hoek van Bank- en Joubertstraat, Zeerust, 2865, Noordwes
- Gaste dink Tholo Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Zeerust Tussen Zeerust/Gaborone Noordwes
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Bank- en Joubertstraat, Zeerust, 2865, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang