Thomas Ville By the Sea
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n stoep wat lei na die swembad en braai-area. Die kombuis het 'n konveksiekookplaat, mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster en eetgerei vir 2. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer, TV met volledige DStv en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die uitstaande balans betaalbaar is aan Thomas Ville 10 dae voor aankoms.
Die verblyf het 'n rugsteunkragstelsel en 'n omsetter vir gebruik tydens beurtkrag.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel het 'n privaat ingang van die straat af, 'n sonnige tuin en 'n ruim slaapkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook lugversorging, DStv en gratis WiFi. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof en ander nodige geriewe. Die leefarea het ook 'n slaapbank wat vir 2 kinders geskik is. Gaste het verder toegang tot 'n privaat braai-area en 'n verhitte swembad. Hierdie eenheid is ook troeteldiervriendelik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die uitstaande balans betaalbaar is aan Thomas Ville 10 dae voor aankoms.
Die verblyf het 'n rugsteunkragstelsel en 'n omsetter vir gebruik tydens beurtkrag.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n slaapbank vir 2 kinders, lugversorging, 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi. Hierdie eenheid spog ook met 'n see-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die uitstaande balans betaalbaar is aan Thomas Ville 10 dae voor aankoms.
Die verblyf het 'n rugsteunkragstelsel en 'n omsetter vir gebruik tydens beurtkrag.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid vleuels beskik oor 2 aparte, ruim kamers met en suite-badkamers. Daar is 'n HD-TV met alle DStv-kanale en die slaapkamer bied toegang tot 'n balkon wat oor die oseaan uitkyk. Hierdie twee eenhede het skakeldeure wat oopgemaak kan word om 'n groter groep te akkommodeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die uitstaande balans betaalbaar is aan Thomas Ville 10 dae voor aankoms.
Die verblyf het 'n rugsteunkragstelsel en 'n omsetter vir gebruik tydens beurtkrag.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié Villa het 2 slaapkamers waarvan 1 'n en suite-badkamer het. Die ander badkamer is apart. Daar is 4 beddens in 'n oop slaaparea met slaapplek vir ekstra volwassenes of kinders, maar dit is nie 'n slaapkamer nie. Daar is 'n volledige kombuis met genoeg yskas- en vriesspasie, 'n dubbeloond en 'n gasstoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, asook eetgerei en breekware vir 8 gaste. Daar is ook 'n sitkamer en eetarea. Dit het 'n moderne kombuis met 'n dienluik wat oopmaak op die groot eetkamertafel vir die hele gesin. Dit lei op sy beurt weer na die sitkamer wat uitkyk op die sonnige tuin. Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n gasbraai en 'n uitsig oor die tuin. Die dek lei na die sitkamer en daar is 'n groot HD-TV en alle DStv-kanale. Gaste het ook toegang tot die braai-area, verhitte swembad en tuin. Gebruik van wasgoedgeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die uitstaande balans betaalbaar is aan Thomas Ville 10 dae voor aankoms.
Die verblyf het 'n rugsteunkragstelsel en 'n omsetter vir gebruik tydens beurtkrag.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sands-weg 26, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang