Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thorn Ikhaya Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Tiego M
1 nag
5.0
Okt 2024

Relaxing. Very nice. The owner was extremely friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Voel soos huis. Die ligging is goed. Kamers is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Uitstekende waarde vir geld! Baie vriendelike gasheer. Baie bekostigbare netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Alles lekker en goed. Baie lekker by Thorny gebly. Vriendelik ontvang en was selfs bereid om vir ons hout te gaan haal (ons met motorfietse daar). Sy geselsie oor die geskiedenis van die omgewing was lekker en ons het die 'ou brug' gaan besoek. Wat 'n bekewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stef F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Veilig. Baie lekker geslaap en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries T
1 nag
5.0
Jun 2024

Oorgebly op reis. Voldoen aan vereistes. Dankie vir 'n goeie ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Very clean. The units are very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolfe K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Sufficient for our requirements. No problems - sufficient for a stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Moenie die klein plekkie miskyk op jou langpad nie! Baie vriendelike ontvangs. Dit is skoon en netjies, en ek kan dit aanbeveel as jy 'n kind het. Ek het ook gevoel dat my motor veilig was agter die hek met kameras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Stil area wat 'n goeie nagrus vir seker verseker. Heerlike rustige plek, ons kon lekker op die grasperk onder die skadubome ons maaltyd geniet. Ons voertuig was baie veilig agter 'n hek en by die voorstoep om aflaai te vergemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Thornie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-laan 1, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxf3BfS0sjhCOpRyJGH2NOCMZGxU1wotE3tA05YKrcdjVUZvmMs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 1 Van Riebeeck Avenue Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.624071 24.084896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang