Thorn Tree Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenarastraat 11, Olive Hill, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Thorn Tree Lodge is in die plattelandse Olive Hill, net 'n entjie buite Bloemfontein geleë en is die ideale oornagverblyf wanneer jy tussen groot stede reis. Dit is in 'n rustieke omgewing geleë en albei grasdak-eenhede is goed toegerus en gerieflik gemeubileer.
Die verblyf bestaan uit 3 eenhede. Daar is 2 grasdak-eenhede, Acacia en Camel Thorn, wat elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die derde eenheid, 'n selfsorg-houthut, het 2 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n badkamer. Daar is 'n eetarea langs die eenheid. Gratis WiFi is beskikbaar.
Geriewe op die perseel sluit wasgoedgeriewe, kredietkaartgerewe, 'n braai-area, selfsorgkombuis en parkeerplek op die perseel in.
Thorn Tree is net 10 minute se ry vanaf die lughawe en het maklike toegang tot die N1-hoofweg.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Dollie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Glenarastraat 11, Olive Hill, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
- Gaste dink Thorn Tree Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenarastraat 11, Olive Hill, Bloemfontein, 9313, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang