Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Olive Trees

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Cecil O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Te veel vra, te min tyd. Ons het baie geniet, was goed en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zananda K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik! Ons was vir 'n week ingeboek by Three Olive Trees gastehuis, en hulle sien ons vir seker weer. Die eienaar is vreeslik vriendelik en die plek baie netjies en skoon. Dit is ook baie goed geleë naby winkels en hoofroetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Kan aanbeveel. Het baie lekker gebly. Geen klagtes. Bestuur is baie vriendelik en behulpsaam. Die woon eenheid was elke dag skoon gemaak en skoon gaste handdoeke is elke 2de dag voorsien. Die eenheid is baie ruim en gerieflik. Die eenheid beskik ook oor 'n yskas wat nie sigbaar is op die fotos nie. Die eenheid beskik nie oor 'n stoof om kos gaar te kan maak nie. Kan wel kos opwarm in die mikrogolf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kutlwano M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

My stay was awesome. My stay was great. I had no issues with the room. The decor was amazing, and the room is very spacious. The location is close to restaurants and shopping centres. The area was safe with little to no traffic passing by. The host was very kind and helpful. I would stay here again next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Waardeer vir geld. Ons het heerlik gebly. Baie dankie. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties. Rustig, veilig en goed geleë. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Beste oornag. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer na 'n lang reis oppad terug huis toe. Ons kan die plek aanbeveel. Dit was skoon, netjies en goed toegerus. Die plek is naby winkels en restaurante. Ons sal beslis weer hier tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

O.b. M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

My young family and I had a very pleasant stay. Very friendly hosts, attended to all our needs. This will be my new home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Oase in die woestyn. Ons het twee keer oorgebly. Oppad Kaap toe en weer terug huis toe. Three Olive Trees was soos 'n oase in die woestyn. Die plek is goed toegerus, gerieflik en sentraal. Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons het lekker uitgerus na 'n lang reis. Ek kan Three Olive Trees met vrymoedigheid aanbeveel en sal in die toekoms weer by hulle bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig en gemaklik. Ons het vreeslik lekker gebly. Was vriendelik ontvang en plek was netjies en skoon. Daar is alles wat mens nodig het na 'n lang dag op die pad. Is naby kosplekke en ook baie maklik om weer op die groot pad te kom. Sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R499
R499 R225
per nag (plek vir 2)
Vanaf R499
R499 R225
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waverley-weg 28, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4548d47c0f0c8b8c761ccb228877aae2efa7873540f5429a43885734dcbccf5500a8c57408a0ad1c6aa2fb4eaf410421da4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R499 nouVanaf R225 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 28 Waverley Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -29.09144679949 26.242763144775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang