Three Rivers Lodge
- Kapasiteit: 92 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golf-weg 52, Drieriviere, Vereeniging, 1939, Gauteng
- Vanaf R2 005 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Three Rivers Lodge bied rustigheid en is naby die florerende sakesentrum van Vereeniging.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer, HDTV, gemaklike ekstra lang bed, haardroër, kamerkluis, tee- en koffiemaakgeriewe, en gratis toegenag tot hoëspoed internet.
Wasgoedgeriewe, 'n daaglikse kamerdiens en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit is beskikbaar.
Die 16 executive-kamers en wittebroodsuite is elkeen in die privaat toeganklike piazza-area wat met 'n eksklusiewe sitarea en buitesitarea toegerus is. Dit is die perfekte plek om 'n boek te geniet. Die pragtige dekor en meubelstukke is uit Italië ingevoer en gee hierdie verblyf 'n outentieke Italiaanse gevoel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Webmaster Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Golf-weg 52, Drieriviere, Vereeniging, 1939, Gauteng
- Gaste dink Three Rivers Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vereeniging Gauteng
- Kapasiteit: 92 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golf-weg 52, Drieriviere, Vereeniging, 1939, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang